Sonvelt Media

Sonvelt Media Entertainment production company. Our dedicated focus is visual and impactful storytelling.

11/09/2026

Marius maak 'n nuwe vriend by die Diner. Maryna speel vir tyd en Herman raak al hoe meer angstig. Ouma Mart praat haar mond verby en Dolf se 'kruk' kerf vir hom probleme uit. 👀👀

Skakel vanaand om 18:30 in vir vandeesweek se episode van op , kanaal 144.

06/09/2026

Ondersteun Afrikaanse film! 🎥 🍿🎬
Landmyn is nou te sien in fliekteaters.

Die jong klomp is terug! Net wat die Lente moes bring - Reënboogrant Seisoen 2! Vanaand om 18:30 net op kykNET, kanaal 1...
04/09/2026

Die jong klomp is terug! Net wat die Lente moes bring - Reënboogrant Seisoen 2!
Vanaand om 18:30 net op kykNET, kanaal 144 🌈

04/09/2026

Dolf sukkel om die insident met Monique te verwerk. Shani probeer Lizane oortuig dat die Dave-romanse gebeur het. Johan het planne met Shani, terwyl Maryna en Herman geheime vir mekaar wegsteek. 👀👀

Skakel vanaand om 18:30 in vir op , kanaal 144.

28/08/2026

Reënboogrant Recap Seisoen 1! Kom ons verfris gou jul geheue! 🌈

28/08/2026

Vanaand is die aand!!! Seisoen 2 van Reënboogrant skop 18:30 af, net op kykNET, kanaal 144 🌈

25/08/2026

ONTWAAK FINALÉ : EP 8
Melissa en Alwyn vat Kanaän aan. ‘n Gevaarlike ritueel word ‘n offer en kom nader terwyl die polisie toeslaan. ‘n Skokkende verraad verander alles.

Regisseur: Andre Velts
Met Cindy Swanepoel, Carel Nel, Chris Chameleon, Minke Marais, Sean Marco Vorster en Deon Lotz

18/08/2026

ONTWAAK EP7
‘n Desperate ontsnappingspoging misluk. Melissa bewapen haarself vir ‘n finale stryd. ‘n Lank geborge sameswering word blootgelê en veroorsaak chaos.

Rolverdeling: Cindy Swanepoel, Minke Marais, Deon Lotz, Carel Nel, Dawid Minnaar, Sean-Marco Vorster, Chris Chameleon

Address

Rockfields Village, Lenchen Avenue, Rooihuiskraal North
Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonvelt Media posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sonvelt Media:

Shortcuts

Share