Businessledbyfaith - Elza van Zyl

Businessledbyfaith - Elza van Zyl Vir ouers wat moeg is om net te oorleef... Ek wys jou hoe om ’n eenvoudige aanlyn inkomste te bou reg van jou foon af wat tyd en finansiële vryheid bring.

Werk slimmer. Verdien in dollars. Bou hoop en ’n legacy vir jou gesin.

03/08/2026

As jy nuuskierig is, kom vind uit! Ek deel met liefde met julle hoe hierdie werk en wat ek doen.




30/07/2026

Ons kry net een kans om ons kinders groot te maak.
Ek kies om meer van daardie oomblikke self te beleef.
As jy ook daarvan droom, skryf "MEER".




27/07/2026

Ek het lankal hiervoor geval en ek is nie EEN DAG SPYT NIE.
Ek deel graag met jou hoe ek dit doen...vra my in die comments.




08/07/2026

Voor jy weet…is hulle groot.
En al wat jy wil doen,
is om vir hulle die beste moontlike lewe te gee.
Meer geleenthede.
Meer herinneringe.
Meer “ja” oomblikke.
Dis presies hoekom ek begin het
met ’n veilige aanlyn besigheid.
Nie vir fancy goed nie—
maar om finansieel op ’n beter plek te wees…
en meer moontlik te maak vir húlle.
As jy ook so voel,
skryf “MEER”.



06/07/2026

Elke "JA" vir my kinders... ❤️
het begin met een besluit.
'n Besluit dat ek nie meer elke maand in survival mode wil leef nie.
'n Besluit dat ek nie meer die mamma wil wees wat altyd moet sê: "Ons kan dit nie nou bekostig nie."
Ek het begin om 'n ekstra inkomste in my spaartyd te bou.
Nie omdat ek ryk wou wees nie...
Maar omdat ek meer "ja's" vir my kinders wou hê.
Meer uitstappies. Meer herinneringe. Meer geleenthede.
En vir my... is dit elke oomblik werd. 🥹💛
As jy ook droom van meer "ja's" vir jou gesin, skryf "JA" hieronder.




02/07/2026

Kom kyk saam vanaand 7pm.
Gratis webinaar.
Comment GRATIS of WA my en ek stuur vir jou die link



01/07/2026

Die lekkerste deel van hierdie vakansie?
Dis nie die bederfies nie.
Dis die feit dat ek nie meer wonder waar die geld vandaan gaan kom nie.
Ek kan net die oomblikke saam met my gesin geniet.
En dit beteken vir my alles.
As jy wil weet wat ek doen, skryf "MEER".


01/07/2026

Hallo Almal.
Ek het nie van die aardbol af verdwyn nie, ek is nogsteeds hier.
Dit is lekker om weer te kan asemhaal en dis lekker om weer met julle te kan gesels.




04/04/2026

Werk jy elke dag hard… maar jou geld hou net nie? 😩
Intussen is daar mammas wat ekstra inkomste maak van hulle fone af…
Nie ingewikkeld nie. Net ‘n slimmer manier 👀
Wil jy sien hoe dit werk?
Comment ‘ME’ 👇



Address

Centurion

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Businessledbyfaith - Elza van Zyl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share