29/02/2016
Aandag alle Charlies!
Die Charlie kan nog môre bestel word. Plaas jou bestelling teen R7 en vind uit wat die nuwe onnies laat "tick", hoe ons wiskunde onnie vir ons demonstreer hoe halvering werk of hoe om in die mode te bly hierdie komende sportseisoen.
Ons gaan vir Die Charlie 'n nuwe baadjie aantrek hierdie kwartaal. Moet dit nie mis nie - spyt kom altyd te laat! ;)
Bestellings kan gedurende eerste en tweede pouse gemaak word.
Sien jou daar!