11/09/2026
🎼Sanger-liedjieskrywer Kompetisie 2026📝
🔗Link in Bio
WAT KAN EK WEN?
* 1ste Plek: Studio Recording, Full Production, Mixing & Mastering (1 song)
* 2de Plek: Studio Recording, Acoustic Production, Mixing & Mastering (1 song)
WAT KRY EK VIR MY INSKRYWING?
* ‘n Kans om die 1ste of 2de plek Prys te wen ter waarde van +R20,000.00
* Wenners besit hulle Masters en verdien alle Streaming Revenue & Songwriter Royalties
* Personalised Feedback & Songwriting Advice
* ‘n Kans vir jou song om op Instagram, Facebook & TikTok gewys te word as deel van die TOP 10 DEELNEMERS
REËLS:
* Geen AI
* Slegs Afrikaanse songs, enige Genre welkom
* Slegs sanger-liedjieskrywers wat NOG GEEN LIEDJIES VRYGESTEL HET NIE (Spotify, Apple Music, YouTube Music ens.) word toegelaat
* Sangers moet hul eie liedjies skryf, hierdie is ‘n Sanger-liedjieskrywer Kompetisie
* Sluitingsdatum vir inskrywings: 30 September 2026
* Wenners word aangekondig teen 31 Oktober 2026
🎥🎶
Luka Traut - LAAS KERSFEES
Sanger-liedjieskrywer Kompetisie 2026 Inskrywing