Home and Hectare Dalene Nel

Home and Hectare Dalene Nel Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Home and Hectare Dalene Nel, Digital creator, Grotto Bay Private Nature Reserve, Darling.

12/08/2026

Come join !
11/08/2026

Come join !

08/08/2026

Hartedief slaan weer toe, polisie magteloos

Die polisie hou nog geen mediakonferensie nie, maar die klagstaat raak al hoe dikker. Die beskuldigde antwoord glo op die naam Hartedief. Die modus operandi bly onveranderd: geen vensters word gebreek nie, geen alarms gaan af nie en die slagoffers glimlag dikwels terwyl hulle beroof word.

Die jongste voorval hou verband met Rick Mulder se nuwe enkelsnit Hartedief. Ná ‘n paar draaie begin mense hul eie verlede verdag goed onthou. Ou foto’s kry weer meer aandag as die jongste selfies, liedjies uit vervloë jare klink gevaarlik bekend en Johannesburg word vir baie luisteraars meer as net ‘n kol op die kaart.

Die verdagte laat min spore. Sy werk met 'n glimlag, 'n paar mooi woorde en genoeg selfvertroue om selfs gesonde verstand by die huis te laat bly. Teen die tyd dat die saak by die hof kom, het die hart reeds besluit die vonnis staan.

Kenners meen die uitbreking gaan voortduur solank Hartedief oor die radiogolwe reis. Die enigste raad aan die publiek: hou jou hart dop. Hy loop glo maklik saam sonder om eers totsiens te sê.

Luister “Hartedief” hier: https://youtu.be/mQDZcfrvgOE?si=rbhkefTEX4499xsO

03/08/2026

CALLING ALL OWNER-BUILDERS \u0026 DEVELOPERS – THIS ONE’S A BEAUTY!

19/06/2026
17/04/2026

Prime Position in Pearl Bay – Renovation Opportunity with Coastal Outlook

Address

Grotto Bay Private Nature Reserve
Darling
7345

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Home and Hectare Dalene Nel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Home and Hectare Dalene Nel:

Shortcuts

Share