MJ Servant.Son.❤️
(1)

It has been my greatest honor serving you on this platform this 365 days!a BIG THANK YOU for your love,support,encourage...
31/12/2025

It has been my greatest honor serving you on this platform this 365 days!

a BIG THANK YOU for your love,support,encouragement and respect throughout the year!

The journey continues...

See you on the other side.❤️😊

MJ

29/12/2025

Jy is een DEURBRAAK weg van jou grootste WONDERWERK!

29/12/2025

Hierdie jaar was jy miskien onseker oor baie dinge,maar ek bid vir duidelikheid in 2026.

28/12/2025

Die woord is vir iemand vannaand...

Glo in die Visie God gaan die help stuur.

25/12/2025

ń Geseënde Kersfees vir almal❤️❤️❤️😊😊😊🙏🙏

Ek sien uit na so iets in ons oggend sessie 7/2/26😍😍😍❤️❤️Baie keer kry ons nie antwoorde tot die vrae wat ons het wannee...
24/12/2025

Ek sien uit na so iets in ons oggend sessie 7/2/26😍😍😍❤️❤️

Baie keer kry ons nie antwoorde tot die vrae wat ons het wanneer ons in die banke sit nie want dis net ń eensydige gesprek en ń spasie waar ons ontvang en nie kan deel nie maar die Here bring ons by ń plek van 'ENGAGEMENT'...

Jy sit met ń Roeping en weet nie wat om te doen nie...

Jy sit met ń Roeping en weet nie wat dit is nie?

Jy sit met ń begeerte en weet nie wat dit is nie...

Daar sal ń geleentheid vir jou wees om vrae te vra en toegeruste mense om dit te antwoord!

Hoor my vandag...

Jy is nie alleen nie en jy is ook nie die eerste een nie.

EK HET OOK VRAE.😊

24/12/2025

Wanneer ek sê Hy wat dit in my begin het is instaat om dit te voleindig dan noem ek dit uit ń persoonlike plek!!!😭😭

Niemand kan eindig wat God in jou begin het nie!

23/12/2025

"Your Calling is not your Choice" 7/2/26😊

Die begin van baie...

God het iets in stoor vir ons!

22/12/2025

Hy wat in trane saai sal in blydskap maai.

Hou goeie moed!!!

Die woord van die Here is ja en Amen.

22/12/2025

Baie van ons het gebid vir DINGE hierdie jaar maar in plaas dat God ons DINGE gegee het het God ons karakter gebou sodat wanneer Hy nou die Hemel oop maak sal ons reg wees om te ontvang op die vlak wat ons verwag!

21/12/2025

Jou aanbidding effekteer die atmosfeer anders wanneer dit kom uit ń hart van dankbaarheid!

19/12/2025

Ek kry nou ń 'reminder' (memory)van Facebook en ek sien waar my journey begin het wat my social media ministry betref...

Wat vir my uitstaan is die mense wat saam met my was in die begin proses is nie meer so sigbaar in my groei proses nie en baie vrae gaan deur my gedagte...

Het hulle my ontgroei?
Het ek hulle ontgroei?
Is my boodskap nie meer relevant vir waar hulle is of wat hulle deurmaak nie?

Maar die laaste gedagte wat by my bly is...

NIE ALMAL WAT MET JOU BEGIN MAAK SAAM MET JOU KLAAR NIE.

SOMMIGE PLANT,ANDERS MAAK NAT MAAR DIE HERE LAAT GROEI.

Verstaan mense se rol in jou lewe.

Nie almal wat PLANT gaan saam met jou wees in jou NAT-MAAK seisoen en nie almal gaan saam met jou bly en wees in jou GROEI proses nie!

Hou jy net aan doen wat God jou geroep het om te doen.

My naam is MJ en die HERE staan nogsteeds in my!😊😊

Dankie vir alles familie ek is lief vir julle en waardeer julle❤️❤️❤️❤️❤️😊😊😊😊

Address

De Aar

Telephone

+27620885261

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MJ posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MJ:

Share