Kaywin SA

Kaywin SA This is a Official KAYWIN SA 🎧✨💯 Page

Follow me on tiktok.com/

11/09/2026
11/09/2026

Onvolwasse mense vorm maklik n opinie oor iemand op grond van stories wat hulle by ander hoor. Volwasse mense weet daar is altyd twee kante aan n storie en leer iemand eers self ken voordat hulle oordeel. Mense praat dikwels sleg van iemand bloot omdat hulle nie hul sin gekry het of daardie persoon kon beheer nie. As jy alles glo wat mense jou vertel, kan jy op wonderlike verhoudings en waardevolle konneksies uitmis. Ware volwassenheid beteken dat jy vir jouself d**k en nie iemand anders se aanstoot jou opinie laat bepaal nie.

04/09/2026

as die verhouding eers op fb beland dan moet jy weet binnekort eindig dit facebook hou nie van mooi dinge nie 😭🤣

Moet nooit wraak neem teenoor mense wat jou seergemaak het nie. Vrot vrugte val self grond toe...Vergewe jy net en kry v...
01/09/2026

Moet nooit wraak neem teenoor mense wat jou seergemaak het nie. Vrot vrugte val self grond toe...
Vergewe jy net en kry vrede ❤

26/08/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Whalied van Wyk, Brendon Lewis, Cyril DE Koker, Herman Primo, Desmond Vries, Meebo Louw, Johannes Morris, Leonardo Andreas, Sachin Human

26/08/2026

Ek is op daai ouderdom waar ek soggens die foon se brightness afsit 🙄
Ons grootmense se oë is maar baie swak 😭

26/08/2026

Woord vir die dag ‼️
Jy genees nog van dinge wat jy nie verdien het nie .
En dit is Okay 🤍

Address

Sandhills/Ggkamp
De Doorns

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kaywin SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kaywin SA:

Shortcuts

Share

Category