Klipkuier

Klipkuier Kom Kuier Saam. Resepte, Naweek Projekte, en Stiltetyd.

AppeltertBestanddele vir die vulsel 125 ml suiker2 ml kaneel1 ml naeltjies385 g tertappels125 ml rosyneKnippie sout Meto...
20/05/2026

Appeltert

Bestanddele vir die vulsel 125 ml suiker2 ml kaneel1 ml naeltjies385 g tertappels125 ml rosyneKnippie sout Metode Meng al die bestanddele saam en laat dit bietjie staan. Bestanddele vir die deeg 2 koppies meel2 teelepels bakpoeier1 koppie suiker2 ml sout1 koppie margarien Metode Sif al die droë goed saam.Vryf die sagte margarien in by die droë mengsel....

Bestanddele vir die vulsel 125 ml suiker2 ml kaneel1 ml naeltjies385 g tertappels125 ml rosyneKnippie sout Metode Meng al die bestanddele saam en laat dit bietjie staan. Bestanddele vir die deeg 2…

Oreo YskastertertBestanddele 1 pakkie Oreo-koekies (fyn gemaak in ’n menger)1 250ml Orley Whip room1 blikkie karamel1 sj...
19/05/2026

Oreo Yskastertert

Bestanddele 1 pakkie Oreo-koekies (fyn gemaak in ’n menger)1 250ml Orley Whip room1 blikkie karamel1 sjokolade Flake Metode Klits die Orley Whip tot dit lekker styf is.Gooi die karamel by en vou dit stadig in by die Orley Whip room.Pak die helfte van die fyngemaakte Oreo-koekies in ’n glasbak.Gooi die helfte van die romerige mengsel oor die koekielaag....

Bestanddele 1 pakkie Oreo-koekies (fyn gemaak in ’n menger)1 250ml Orley Whip room1 blikkie karamel1 sjokolade Flake Metode Klits die Orley Whip tot dit lekker styf is.Gooi die karamel by en vou d…

“Waar loop jou gedagtes rond?”- Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles...
18/05/2026

“Waar loop jou gedagtes rond?”- Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is—watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit. - Filippense 4:8 Met soveel dinge wat in ons lewens gebeur en wat ons om ons in die wêreld sien gebeur, kan dit moeilik raak om ons gedagtes op goddelike dinge te hou....

Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is—watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink …

Ouma Ileana se Peppermint Crisp-Tert 🥧✅ Lekker 😋✅ Vinnig en Maklik 🏎
14/05/2026

Ouma Ileana se Peppermint Crisp-Tert 🥧
✅ Lekker 😋
✅ Vinnig en Maklik 🏎

Bestanddele 1 pakkie suurlemoenjellie1 koppie warm water1 blikkie Ideal Melk (verkoel in die yskas)1 blikkie kondensmelk (verkoel in die yskas)1 blikkiekaramel1pepermint sjokoladeblok (gerasper)1 …

Vertrou op die HERE, en doen wat goed is;bewoon die aarde en beoefen getrouheid,en verlustig jou in die HERE;dan sal Hy ...
13/05/2026

Vertrou op die HERE, en doen wat goed is;bewoon die aarde en beoefen getrouheid,en verlustig jou in die HERE;dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.- Psalm 37:3-4 ’n Belofte van God om om te sien na dié wat op Hom vertrou en goed doen. Al is goeie werke nie die sleutel tot verlossing nie, is dit deel van die geestelike verandering waardeur ons gaan wanneer ons onsself verloën en ons lewens oorgee in die getroue hande van ons goeie Hemelse Vader.... 🙏🏻

Vertrou op die HERE, en doen wat goed is;bewoon die aarde en beoefen getrouheid,en verlustig jou in die HERE;dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.- Psalm 37:3-4 ’n Belofte van God om om t…

20/04/2026

Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.-Jesaja 41:10 Soms gaan ons deur moeilike tye omdat God toelaat dat ons deur ’n beproewing gaan om sy heerlikheid te openbaar en ons geloof te versterk.... 🙏🏻

17/04/2026

Veldskoen Padstal, Hex River Valley
✅ Lekker kos 😋
✅ Hondtjie Vriendlik 🐾
✅ Ontspannend 🌴

Groeneweide Restaurant in Franskraal so paar minute se ry buite Gansbaai in die wes kaap.☑ Kinder vriendlik ☑ Lekker Kos...
16/04/2026

Groeneweide Restaurant in Franskraal so paar minute se ry buite Gansbaai in die wes kaap.
☑ Kinder vriendlik
☑ Lekker Kos
☑ Plaas diere 🐐🐓🐥🐖🐢

Geleë aan die buitewyke van Gansbaai, bied Groeneweide Restaurant ’n verskeidenheid plaasstyl-ontbyte en -middagetes aan. Oop van Maandae tot Sondae, maak die ontspanne atmosfeer en uitsig oor die…

15/04/2026

Vir almal wat Heuning mal is 🍯
Hulle bied ook n Produksielyn toer 🐝

Address

Off N1 Hoof Rd
De Doorns
6875

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klipkuier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share