Mastersound

Mastersound Production Studio. Live music and Sound Hire for Events, Functions and Weddings. Cape Town and Surrounding Areas. Sound Engineer: Berklee College of Music.

Music Production. Sound hire and Live music

South-Africa’s First Lady Juanita du Plessis Headline at   Karos Gastehuis Lieflik in Loxtonn Belewenis.  Vosloo Bekker ...
07/11/2025

South-Africa’s First Lady Juanita du Plessis Headline at Karos Gastehuis Lieflik in Loxton
n Belewenis. Vosloo Bekker Benjamin Hound Hannelie Bekker

03/11/2025

Wat n absolute jol met die onvergeetlike Jack Parow! Baie dankie Karoo 62 . Altyd n fees.
Mastersound at 2025
Ons maak weer so.
Produksiespan: Vosloo Bekker Benjamin Hound, Corne Booker.
Dankie Vincent Swart Custom Audio en Divan Lerm DL AUDIO vir jul ondersteuning.

My vriend Wouter Van De Venter – ’n ware legende! 🌟 As die hippies begin dans by die   Karos Gastehuis Lieflik in Loxton...
03/11/2025

My vriend Wouter Van De Venter – ’n ware legende! 🌟 As die hippies begin dans by die Karos Gastehuis Lieflik in Loxton. Baie jare, diep spore gemaak!” Ek d**k ons maak volgende jaar weer so.
Hannelie Bekker Benjamin Hound Vosloo Bekker

🎧 Ons is terug ná drie weke van stofpaaie, groot klanke en fantastiese mense — deur die Klein- en Hardemanskaroo saam me...
21/10/2025

🎧 Ons is terug ná drie weke van stofpaaie, groot klanke en fantastiese mense — deur die Klein- en Hardemanskaroo saam met die legendes van Suid-Afrikaanse musiek. Ons eindig hier in Lieflik in Loxton by Karos Gastehuis met die
Hou die blad dop vir spesiale beeldmateriaal en eens-in-’n-leeftyd oomblikke! 🌄✨
Wouter Van De Venter Koos Kombuis Hannelie Bekker Vosloo Bekker Benjamin Hound

16/10/2025

KarooRocks 2025. Francois van Coke en Die Gevaar.
Bennie van der Merwe, Lindsay en Vosloo Bekker op ligte en klank.
Benjamin Hound
Karoo 62 Party op die plaas.

14/10/2025

Wouter vra: “Vosloo het jy vir my n lyn?” Hy plug in en daar gaat hulle - Impromptu saam met Gian Groen en Spidey.

Piekenierskloofpas oppad  na vier seisoene fees Lieflik in Loxton Benjamin Hound.
07/10/2025

Piekenierskloofpas oppad na vier seisoene fees Lieflik in Loxton Benjamin Hound.

Setting up at Karoo 62 for KarooRocks Francois van Coke, Jack Parow Valiant Swart.  Crew Benjamin Hound Corne Booker, Vo...
25/09/2025

Setting up at Karoo 62 for KarooRocks Francois van Coke, Jack Parow Valiant Swart. Crew Benjamin Hound Corne Booker, Vosloo Bekker

21/08/2025

Vergesel ons vir die in Lieflik in Loxton by Gastehuis se splinternuwe - ou skuur. Op die verhoog:
Juanita du Plessis, Koos Kombuis, Andriette Norman, Wikus van der Merwe en Wouter van der Venter.
Kom dans die nag in met Vos Reynecke en “The Banned”.
Ons vier die opening van Vier Seisoene Gastehuis Loxton en Proe Restaurant. Dit as dan net gepas dat Gian Groen - Vierseioenekind faam, hierdie geleentheid vir ons behartig 😃 - Ons kan nie wag nie.

Produksiespan: Vosloo Bekker en Benjamin Hound

Volg hierdie skakel vir kaartjies. 😀

https://www.quicket.co.za/events https://www.quicket.co.za/events/322498-vier-seisoene-fees-2025/?utm_source=EventPage&utm_medium=Sharebox&utm_campaign=&ref=event-page-share/322498-vier-seisoene-fees-2025/?utm_source=EventPage&utm_medium=Sharebox&utm_campaign=&ref=event-page-shar

     Vosloo Bekker
31/07/2025


Vosloo Bekker

13/05/2025
"There is a reason why this man is making headlines and going places - a truly inspirational talent with an awesome pers...
30/04/2025

"There is a reason why this man is making headlines and going places - a truly inspirational talent with an awesome personality to match. Roan Ash."

Karoo 62 Harleyburn

Address

Oxford Street
Durbanville
7550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mastersound posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mastersound:

Share

Our Story

Mixing Studio. Live Music and Sound hire. Accredited Mix Engineer - Berklee College of Music.