
01/09/2025
Kyk net hier! 📸
Ons eie Leané Blom (Gr. 7), het die afgelope naweek 3de plek behaal in die TC Model Management en DNF Waste & Environmental Services se modeparade. 👗
Die tema van hierdie kompetisie was “Trashion”, en die modelle/ontwerpers moes herwinbare materiaal gebruik om hulle uitrusting bymekaar te sit. ♻️
Leané se ontwerp en haar modelwerk het “mees stylvol en mees gedetailleer” gewen. Baie geluk, Leané. 🌟😎
SUPERSPAR Nick's Foods EL
My SPAR
🛍️