Heuningberg Media

Heuningberg Media Heuningberg Media, is 'n aanlyn Nuus blad, wat daarna streef om plaaslike nuus met ons plaaslike mense te deel.

Soos die spreekwoord se 'local is lekker', en dis dieselfde leuse wat ons met Heuningberg Media wil bevorder.

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉 Johan Mulder, Marinique Kapot, Bruce R. ...
28/07/2025

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉 Johan Mulder, Marinique Kapot, Bruce R. Heaney, Keagan Stanley, Patricia Carelse

28/07/2025

💧 UNPLANNED WATER OUTAGE: MILL PARK, BREDASDORP
We have a burst water pipe in Mill Park. Our teams are attending to it, but to complete the repair, we will need to temporarily switch off the water supply to the area.
We estimate that the repairs will be completed by 13:00 today.
We apologise for the inconvenience and appreciate your understanding.

💧 ONGEPLANDE WATERVERBREKING: MILL PARK, BREDASDORP
Daar is 'n gebarste waterpyp in Mill Park. Ons spanne is tans op die toneel besig om die probleem op te los. Om die herstelwerk te voltooi, sal die watertoevoer na die area tydelik afgeskakel moet word.
Ons skat dat die herstelwerk sal teen 13:00 vandag voltooi sal wees.
Ons vra omverskoning vir die ongerief en waardeer u begrip.

28/07/2025

Scared of Lonely

Gisteraand, nadat ek myself voorberei het vir vandag, toe gaan lê ek op my bed om eers my liggaam 'n blaas kans te gee voordat ek nou regtig gaan slaap. Maar voor ek my gemaklik maak, sit ek my earpods in my ore, en ek gaan op YouTube. Ek scroll toe eers deur om iets te soek waarvan ek hou.
Daar is toe niks wat my eintlik intereseer nie,MAAR! Toe kom ek af op 'n liedjie van Beyoncé met die naam, "Scared of Lonely".

Dis 'n liedjie wat ek al voorheen gehoor het maar my nie veel aan gesteur het nie. Maar gisteraand, toe luister ek met begrip na die liedjie, en gisteraand, het hierdie liedjie betekenis gehad.

Dit was die eerste keer dat ek met soveel aandag na die lirieke van 'n liedjie geluister het. Maar daar was 3 reels in die liedjie wat vir my uitgestaan het,en ek deel dit graag. In vers 1, reel 2 sê die liedjie: "I' m tryna beat this emptiness, but I'm running out of time". En dan reel 4 van vers 1 sê: " I'm lost in this dream, I need you to hold me, I'm scared of Lonely".

Dalk was dit noodlot wat veroorsaak het dat ek op hierdie liedjie moes afkom, en spesifiek gisteraand toe ek lê en worstel met 'n persoonlike kwessie. Die twee reels het 3 belangrike vrae by my laat opkom.Hoekom is ons bang om alleen te wees?, Wat is die oorsaak van die leemte wat binne ons gelaat word? en derdens, reel 4 sê "I need you to hold me, I'm scared of Lonely", so Hoekom maak ons staat op mens om daai leemte binne ons te vul?

Gebaseer op gisteraand se gebeure, laat hierdie vrae my nogal diep in my binneste met myself worstel, en dit laat my ietwat benoud voel. maar ek wil die bogenoemde vrae tog 'n punt van bespreking maak. Sommige tye is ons as mens te afhanklik van die volgende persoon, sodat ons kan voel asof ons iewers behoort.

Sommige tye soek ons daai stamp of approval van die volgende persoon af, om goed te voel oor onsself, en ander tye, wil ons te veel van die volgende persoon se aandag he, dat ons onsself in die proses verloor. En dit is dan wanneer ons seerkry,wanneer die volgende persoon begin oorweldig voel deur jou teenwoordigheid. Wanneer die volgende persoon hom of haarself begin distansieer van jou af, en aanbeweeg.

Die redes is gewoonlik, wanneer daai leemte te groot raak, en wanneer die eensaamheid te swaar raak om te dra, dan begin jy obsessief raak. En obsessie bring die lelikste uit in mense, en dit veroorsaak so baie hartseer,paranoia, pyn en verwyte. En die seerste en die harde realiteit is, dat jou oe oopgaan, wanneer dit hopeloos te laat is.

Nou, ek het vroeer genoem dat daar 3 reels is wat vir my uitstaan in die liedjie, die 3e reel is soos volg: "Cause I'm tired of this emptiness, Think I'm drowning".

Psalm 102 vers 13, spreek hierdie reel aan: 13 "Maar U, o Here, U bly tot in ewigheid, en u gedenknaam van geslag tot geslag". Dit beteken dat waar mens ons verlaat, en teleurstel, daar sal God altyd met ons wees, en God sal ons nooit verlaat of versaak nie. Mattheus 28 vers 20 bevestig wat Psalm 102 vers 13 sê, en Jesus sê : "20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen".

So dit is my bemoediging vandag aan elkeen wat deur eensaamheid gaan, met daai leemte en teleurstelling binne hulle. Gee daai eensaamheid vir God, lê jou tekortkominge voor sy voete neer, en laat die Heilige Gees jou vul, sodat jou siel versadig kan word. God seen..

25/07/2025
glimpses of Cinderella:The Musical
25/07/2025

glimpses of Cinderella:The Musical

25/07/2025

AFRICA IGNITE ENTREPRENEURSHIP PROGRAM
In Partnership with Cape Agulhas Municipality & Wadhwani Foundation

FREE 12-WEEK ONLINE ENTREPRENEURSHIP COURSE
STARTING TUESDAY, 29 JULY 2025

Do you have a business idea?
Are you a side-hustler, dreamer, or aspiring entrepreneur ready to take the next step?

Cape Agulhas Municipality, in partnership with the Wadhwani Foundation, invites YOU to apply for the Africa Ignite Entrepreneurship Program – a live-online, hands-on course designed to help you start and grow your business.

What You’ll Get
Live training sessions every Tuesday & Thursday

Expert mentorship and coaching

Business tools, templates & startup frameworks

Peer support & networking

Certificate on successful completion

100% FREE – no costs at all!

Who Can Apply?
Residents of Cape Agulhas Municipality (18+)

Anyone with a business idea or early-stage venture

Must have a smartphone, laptop or PC with internet

Must commit to the 12-week journey

Important Dates
Applications close: Saturday, 27 July 2025

Program starts: Tuesday, 29 July 2025 at 17:00

Live sessions: Every Tuesday & Thursday via Microsoft Teams

Apply Now
https://forms.gle/fJ4uy6K9K1mwXPtV9
Limited spaces available – apply today!

Friends we still have Cinderella tickets available, you can also pay at the door tommorow evening......Invite your frien...
24/07/2025

Friends we still have Cinderella tickets available, you can also pay at the door tommorow evening......

Invite your friends, family and neighbors to the best play our local talent has to offer.

Please come and support guys..... We would appreciate your attendance....

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Gerrida Burger Koch, Bettie Uys, Candice Jenelle Coert, B...
23/07/2025

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Gerrida Burger Koch, Bettie Uys, Candice Jenelle Coert, Bromilda Milla, Shemelia Roman, Dwayne Dwayne, Chrisna Hopley, Deidre Coetzee, Lizette Vosloo

22/07/2025

Trust SPAR to bring you low prices where it matters most: on everyday essentials. Like loo rolls! Stock up at your local SPAR from 22 July to 6 August. Valid in the Western Cape only, excluding George, Wilderness, Knysna and Plettenberg Bay.

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉 Franay Davids, Patricia Carelse, Keagan ...
22/07/2025

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉 Franay Davids, Patricia Carelse, Keagan Stanley, Selwyn O-Sel Alexander, Dehanna Dyers, Shade Williams, Bruce R. Heaney, Johan Mulder, Candice Jenelle Coert, Jaylin Abrahams

21/07/2025

Bespreek jou kaartjies nou om teleurstelling te voorkom.....

Golden Circle - R80

Adults - R50

Children u/13- R25

Cinderella:The Musical

Opgevoer deur die Elim maatskaplike groep.
Vrydag 25 Julie 2025 te All Saints Parogie Saal In Villiers Straat, Bredasdorp om 19H00 die aand.

Kom ondersteun die groep en kom geniet dit.....

Share asb hierdie post sover as wat julle kan

Mardovan Studio

18/07/2025

WATER NOTICE: ARNISTON
A water pipe has burst in Arniston, requiring us to shut off the water supply to carry out the repairs. The estimated duration is unknown at this stage, but we will provide an update as soon as more information becomes available.
We sincerely apologise for the inconvenience.

WATERKENNISGEWING: ARNISTON
’n Waterpyp het in Arniston gebars, en ons moes die watertoevoer afsluit om dringende herstelwerk te doen. Die tydsraamwerk is onbekend op die stadium maar ons sal 'n opdatering verskaf sodra meer inligting beskikbaar is.
Ons vra omverskoning vir die ongerief.

Address

Elim

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heuningberg Media posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share