Florant

Florant Hoërskool Florida Skoolkoerant Florant is die skoolkoerant van Hoërskool Florida, waar die leerders vir die koerant skryf, foto's neem en dit bestuur.

Vir die leerders, deur die leerders. Die Florant ("tabloid"-groote) word in volkleur gedruk, en die bladsytal is onlangs van 16 na 20 vermeerder. Adverteerders word uitgenooi om betrokke te raak! [email protected] en [email protected]

JY besluit wat in die koerant verskyn.

10/01/2019

Goeie dag! Wie is die Florant se nuwe redaktrise/redakteur ?

Groete,
Gewese redaktrise 😄

12/06/2013

Florant = awesome!!

https://twitter.com/hsflorida
27/11/2012

https://twitter.com/hsflorida

Instantly connect to what's most important to you. Follow your friends, experts, favorite celebrities, and breaking news.

10/11/2012

Wat d**k julle Doodloopstraat? Any thoughts and comments?

03/10/2012
25/12/2011

'n Geseënde Kersfees en nuwejaar van die Florantspan. Mag volgende jaar nog beter as die een wees!

09/11/2011

Geluk aan ons sketskompetisie-wenners! (bl12): Vanessa Tsao (3de), Deidre Bothma (2de) en Rickus Kruger (1ste). Elk ontvang 'n R150 geskenkbewys van Musica, en Rickus kry ook die Animal Kingdom bordspeletjie (bl2).

16/10/2011

SKETS KOMPETISIE!!!
Sluitingsdatum Woensdag 19 Oktober!
♦ Tradisionele Potlood
♦ Kleur (Enige medium)
♦ Skilder
A4 of A3...

☺☻☺☻☺☻☺☻☺☻☺☻☺☻

Wees KREATIEF en OORSPRONKLIK!

28/09/2011

FLORANT 4!!! Nou uit!

09/09/2011

Die FLORRIES BEVONKTE FEES begin vandag! BAIE kunstenaars, en BAIE dinge om te DOEN en EET! Kaartjies by die kantoor en hek beskikbaar- R30 vir vandag, R80 vir Saterdag. Sien jou daar!

30/08/2011

Ben Kruger is Wo. aand by HF se skoolsaal! waar hy die Vlieger-stories van Harry Kalmer! gaan vertolk. Van die Florrie-idols gaan sorg vir die voorprogram. R50 vir volwassenes, R30 vir skoliere. Kaartjies by die deur/ kantoor. Verversings beskikbaar.

22/08/2011

Die Florrie gees is weer besig om te borrel!! Sien ons jou more by die Rugby?

Address

Florida

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Florant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Florant:

Share