GansbaaiCourant

GansbaaiCourant GansbaaiCourant is nou 'n uiters suksesvolle WhatsApp Courant met daaglikse nuus, soms by die sekond met klank, beeld of teks. Meetings by appointment

Adverteer gerus deur 'n WhatsApp te stuur na 0825618655

Hallo JulleGansbaaiCourant is vir 'n AfriForum Sakenetwerk Tinteltong Toekenning genomineer, in die afdeling: Uitstekend...
26/04/2026

Hallo Julle
GansbaaiCourant is vir 'n AfriForum Sakenetwerk Tinteltong Toekenning genomineer, in die afdeling: Uitstekende Diens. Wát 'n groot opgewondenheid het dít nou nie veroorsaak nie, want Gansbaai is ook vir Kwêla se Dorp van die Jaar genomineer. Sal dit nou nie fantasties wees as ons albei daardie toekennings Gansbaai toe kan bring nie.
Ek was 'n bietjie bedrywig met nuus en dorpsdinge en kom dus baie laat aan om te vra: stem asseblief vir GansbaaiCourant. Ons doen dit vir ons dorp!
Wie ookal onse GansbaaiCourant WhatsApp Nuusblad genomineer het vir hierdie pragtige naam: Tinteltong Toekenning - verskriklik baie dankie! Dit alleen verskaf sommer so 'n lekker tintel aan die hele lyf.
Voorspoed aan almal wat deelneem en dankie aan AfriForum Sakenetwerk wat aan ons blootstelling op hierdie vlak gee.
Stemme sluit Maandag, 27 April 2026.
Ek vra, met 'n vonkel in die oog, stem asseblief vir ons dorp se elke-dag-se Courant. GansbaaiCourant WhatsApp Nuusblad 🌱- elke dag daar vir Gansbaai en sy mense❤️🐧🦭🦈🫍🐬🐋🐳🦐🦀🦑🐙🪼🦪🪸

Stem nou uitstekende diens in Afrikaans.
https://www.afriforumsakenetwerk.co.za/2026/04/16/uitstekende-diens-in-afrikaans/

Ondersteun ons GansbaaiCourant WhatsApp Nuusblad asseblief deur te stem op die onderstaande skakel en vra julle vriende ...
19/04/2026

Ondersteun ons GansbaaiCourant WhatsApp Nuusblad asseblief deur te stem op die onderstaande skakel en vra julle vriende en familie ook om te stem!

Die GansbaaiCourant is amptelik genomineer vir ’n Tinteltong Toekenning deur AfriForum Sakenetwerk in die afdeling: Uitstekend Diens.

Hierdie toekennings vier ondernemings wat Afrikaans op ’n kreatiewe en unieke manier gebruik in besigheid.

https://www.afriforumsakenetwerk.co.za/2026/04/16/uitstekende-diens-in-afrikaans/

Die stemproses sluit op 26 April om 23:59. Elke stem maak ’n verskil, so DEEL groot asseblief





Address

Publisher@gansbaaicourant. Co. Za
Gansbaai

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GansbaaiCourant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category