29/11/2024
Na 19jaar wat ek Suidsee Satelliet bedryf het is dit met 'n swaar hart dat ek met julle mee deel dat vandag ons laaste dag was. Dankie vir die ondersteuning van die gemeenskap deur die jare. Rudi Bronkhorsts gaan voort onder sy eie besigheid en naam die selfoon nommer 0825770035 is in sy besit vir enige Dstv navrae/probleme kontak hom gerus. Ons wens hom alle voorspoed.