Huisgenoot

Huisgenoot Navrae: [email protected] | Nuus: [email protected] | Intekenaar-navrae: 087 740 1012

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Al is jy nie ’n alkoholis nie, kan drank ’n negatiewe uitwerking op jou gesondheid en voorkoms hê.
28/07/2025

Al is jy nie ’n alkoholis nie, kan drank ’n negatiewe uitwerking op jou gesondheid en voorkoms hê.

Of jy nou in Pretoria of Piketberg bly, jy kan deel wees van Huisgenoot Eisteddfod. Skryf nou in en neem deel in die afd...
28/07/2025

Of jy nou in Pretoria of Piketberg bly, jy kan deel wees van Huisgenoot Eisteddfod. Skryf nou in en neem deel in die afdelings vir poësie, prosae, redenaars, sang, dans of koorsang. https://brnw.ch/21wUu0O

GRATIS: Ek d**k deesdae gereeld aan AI. Oftewel, kunsmatige intelligensie.
28/07/2025

GRATIS: Ek d**k deesdae gereeld aan AI. Oftewel, kunsmatige intelligensie.

Ek d**k deesdae gereeld aan AI. Oftewel, kunsmatige intelligensie.

Het die tyd jou ingehaal? En toe jy weer sien, toe is Huisgenoot Eisteddfod se sluitingsdatum hier.  Wel, ons het goeie ...
28/07/2025

Het die tyd jou ingehaal? En toe jy weer sien, toe is Huisgenoot Eisteddfod se sluitingsdatum hier. Wel, ons het goeie nuus!

UIT DIE TYDSKRIF: Geen ander vrou in Suid-Afrika was al so baie op Huisgenoot se voorblad soos Anneline Kriel nie, en hi...
28/07/2025

UIT DIE TYDSKRIF: Geen ander vrou in Suid-Afrika was al so baie op Huisgenoot se voorblad soos Anneline Kriel nie, en hier’s sy weer, dié keer met haar 70ste verjaardag.

Geen ander vrou in Suid-Afrika was al so baie op Huisgenoot se voorblad soos Anneline Kriel nie, en hier’s sy weer, dié keer met haar 70ste verjaardag.

Toe sy in 1974 die eerste keer op Huisgenoot se voorblad verskyn het, was Anneline Kriel maar 19. Vandag, 50 jaar ná daa...
28/07/2025

Toe sy in 1974 die eerste keer op Huisgenoot se voorblad verskyn het, was Anneline Kriel maar 19. Vandag, 50 jaar ná daardie eerste keer, word sy 70 – en om die groot mylpaal te vier, is sy vir haar 34ste keer op ons voorblad. Oor haar 70’s het sy dalk “gemengde gevoelens”, maar oor Anneline twyfel niemand nie. Sy bly ’n ster. Lekker verjaar, Anneline! Lees die storie op huisgenoot.com of koop hierdie week se tydskrif.

Net toe ek wou opgee, lig die lewe weer sy kop • ’n Hole in one – in my 80’s! • Wat het geword van Willie Nelson?
28/07/2025

Net toe ek wou opgee, lig die lewe weer sy kop • ’n Hole in one – in my 80’s! • Wat het geword van Willie Nelson?

Twee van haar kinders is op twee verskillende geleenthede doodgeskiet – albei kere weens dwaalkoeëls. En al sal niks hul...
28/07/2025

Twee van haar kinders is op twee verskillende geleenthede doodgeskiet – albei kere weens dwaalkoeëls. En al sal niks hulle ooit vervang nie, is daar vir Undean Afrika weer hoop nadat sy geboorte geskenk het aan ’n babadogtertjie.

UIT DIE TYDSKRIF: Die sangeres en aanbieder van die gospelreeks 'Koortjies' antwoord ons flitsvrae.
28/07/2025

UIT DIE TYDSKRIF: Die sangeres en aanbieder van die gospelreeks 'Koortjies' antwoord ons flitsvrae.

Sangeres en aanbieder van die gospelreeks 'Koortjies' antwoord ons vrae.

28/07/2025

STUDIEBEURSE: Aansoeke sluit binnekort 📩
Word ’n joernalis – aan die voorpunt van vars nuus, politiek, sake, kuns of sport.
👉 As jy ’n raakvatter is met ’n passie vir Afrikaanse joernalistiek, is die Netwerk24-studiebeurs jou geleentheid om in te stap by ’n dinamiese nuuskantoor.
Die beurse behels R130 000 vir ’n student wat hul finale voorgraadse jaar in 2026 voltooi en R170 000 vir ’n student wat hul finale nagraadse jaar in 2026 voltooi.
*Vanjaar is daar ook ’n spesiale geleentheid vir studente wat in 2025 in hul finale nagraadse jaar is om in aanmerking te kom.
Oop vir alle studierigtings!
🖥️ Besoek https://brnw.ch/21wUtdn vir meer inligting of skandeer die QR-kode.
💌 Stuur jou aansoek na [email protected]. Aansoeke sluit op 22 Augustus om 12:00.

UIT DIE TYDSKRIF: Dis die soort ware verhaal wat gevra het om ’n fliek te word – en noudat dit hét, is die gort gaar oor...
28/07/2025

UIT DIE TYDSKRIF: Dis die soort ware verhaal wat gevra het om ’n fliek te word – en noudat dit hét, is die gort gaar oor of dit dan nou regtig waar is of nie.

Dis die soort ware verhaal wat gevra het om ’n fliek te word – en noudat dit hét, is die gort gaar oor of dit dan nou regtig waar is of nie.

UIT DIE TYDSKRIF: Ons verwag dat kinders stil moet sit om te leer, maar wat hul lyfies eintlik broodnodig het, is bewegi...
27/07/2025

UIT DIE TYDSKRIF: Ons verwag dat kinders stil moet sit om te leer, maar wat hul lyfies eintlik broodnodig het, is beweging.

Ons verwag dat kinders stil moet sit om te leer, maar wat hul lyfies eintlik broodnodig het, is beweging.

Address

Gardens

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huisgenoot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Huisgenoot:

Share

Category