24/06/2025
πΈ Dames, kom kuier saam met Carmen Niehaus! πΈ
Sluit aan by ons vir 'n onvergeetlike oggend saam met die geliefde koskenner, Carmen Niehaus, by die George Landbouskou! Carmen, voormalige kosredakteur van Huisgenoot en YOU vir 32 jaar, is die brein agter die ikoniese Wenresepte-kookboekreeks, met meer as 'n miljoen kopieΓ« verkoop. Met oor 20 kookboeke, talle TV-optredes en 'n passie vir kos wat aansteek, bring sy haar kennis en sjarme na hierdie spesiale geleentheid.
π
Wanneer: Saterdag, 30 Augustus 2025, 10:00 VM
π Waar: George Landbouskou
π Meer inligting: Kontak Stephanie Botha by 084 089 4223
Kaartjies beskibaar by www.georgelandbouskou.co.za
Moenie hierdie kans misloop om saam met Carmen te kuier, resepte te ontdek en geΓ―nspireer te word nie! π