23/02/2026
Wat was jou gunsteling oomblik van Seisoen 7? 😄
Ons is dankbaar vir elkeen wat hierdie seisoen saam met ons gekyk en gelag het. Julle ondersteuning beteken vir ons ongelooflik baie!
En die beste deel? Ons is weer terug in Julie met 'n paar splinternuwe episodes! 🎉
Intussen kan jy Episodes 1–10 op SABC+ kyk en weer saamlag.
Bly ingeskakel… Ouma het nog planne! 😏