Kolskoot RADIO

Begin jou Maandag met Koffie Met Linda Lemon β˜•Skakel vandoggend, Maandag 7 September om 11:00, in by Kolskoot RADIO vir ...
07/09/2026

Begin jou Maandag met Koffie Met Linda Lemon β˜•

Skakel vandoggend, Maandag 7 September om 11:00, in by Kolskoot RADIO vir nog ’n lekker uitgawe van Koffie Met Linda! πŸ’š

Ons gaan ook terugkyk na die Trap vir Kinders-geleentheid wat op Saterdag 5 September plaasgevind het. Ons deel van die hoogtepunte en gesels oor hierdie wonderlike gemeenskapsinisiatief. πŸ‘£β€οΈ

Skakel in, sit terug en geniet die oomblik! πŸ“»
πŸ“… Maandag 7 September
⏰ 11:00
πŸ“» Kolskoot Radio
🌐 kolskootradio.co.za

Koffie, stories, gemeenskap en lekker geselskap β€” wat kan nou beter wees vir jou Maandagoggend? β˜•πŸ’š

trots geborg deur Blue Crane Funerals




Sandra Walters-lewis
Buds and Bros
Elmarie Laubscher
Zelmoniek Du Toit Kleinhans
Nosh for Josh
Armand Theart
P Leon Botes

06/09/2026

Vol energie en met n VIBE, het ons gister se Trap vir Kinders ge eindig.

Aan elke borg, skenker, deelnemer, toeskouer, ondersteuner, sanger..wat die dag daar was...n BAIE GROOT DANKIE!!

Aan my Kolskoot RADIO span.. Sandra Walters-lewis, Armand Theart, Elmarie Laubscher, Zelmoniek Du Toit Kleinhans & Buds and Bros ...baie dankie vir al julle hulp.

Ons deel binnekort al die fotos van gister...hou maar dop...vir nou rus ons, ons hwt nie net fiets getrap nie..die fietse het ons "getrap" hehe


Pro Lec Electrical and Construction
Eugene Music Sa
Jacques Enever
Waterstone Village
Virgin Active SA
Henri Alant
Franco Cillie
Calla Henn
Indigo Spur
Vokkies
Be My Voice Cookies
Nosh for Josh
Toni Ward

05/09/2026

Buds and Bros will be joining with our effort for Trap Vir kinders in Gauteng next year.

Bank besonderhede vir donasies
05/09/2026

Bank besonderhede vir donasies

05/09/2026
05/09/2026

TRAP VIR KINDERS is aan die gang

04/09/2026

Aqua Zen ondersteun ATKV Trap vir Kinders!

’n Hartlike dankie aan AndrΓ¨ Theron en David Jacobs van Aqua Zen vir julle ruim bydrae en ondersteuning van Kolskoot RADIO se gemeenskapsuitreik, wat op 5 September by Waterstone Village in Somerset-Wes plaasvind.

Saam kan ons ’n verskil maak! πŸ™

fans
Linda Lemon
Sandra Walters-lewis
P Leon Botes
Buds and Bros
Elmarie Laubscher
Zelmoniek Du Toit Kleinhans
Indigo Spur
Armand Theart
Pro Lec Electrical and Construction
The Starboard Coffee Company
Geronimo's Strand
Vokkies
Virgin Active SA
Outlawz Pub
The Bacon Spot
Du Toit Annecke
Baykem Pharmacy
Surveillance King
Elsje Crous
Nosh for Josh

04/09/2026

🚨🚨 LAASTE KANS – MΓ”RE IS DIE DAG! 🚨🚨

πŸš΄β€β™€οΈπŸ’š TRAP VIR KINDERS 2026 πŸ’šπŸš΄β€β™‚οΈ
MΓ”RE. SATERDAG 5 SEPTEMBER. Waterstone Village, Somerset Wes.

Hierdie is jou laaste kans om deel te wees van iets wat veel groter is as net ’n dag van fietsry…
❀️ Dit gaan oor KINDERS.
❀️ Dit gaan oor hoop.
❀️ Dit gaan oor ’n beter toekoms.
❀️ Dit gaan daaroor om vir kinders te wys dat iemand omgee.

Ons trap om fondse in te samel vir ATKV Kro’Bossie in De Aar, en ons het JOU nodig om hierdie projek ’n sukses te maak! πŸ™
πŸš΄β€β™‚οΈ Jy kan trap.
πŸ’° Jy kan skenk.
🀝 Jy kan ’n borg ondersteun.
πŸ“£ Jy kan hierdie plasing deel.
πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Jy kan jou familie en vriende saambring.
Jy hoef nie ’n professionele fietsryer te wees nie.
Jy hoef nie baie geld te hΓͺ nie.
Jy hoef net bereid te wees om te sΓͺ:
πŸ‘‰ β€œEK WIL HELP.”

πŸ“ Waterstone Village Centre, Somerset West
πŸ“… Saterdag 5 September 2026
⏰ 08:00 – 14:00

Kom maak mΓ΄re deel van iets wat ’n kind se lewe kan verander. ❀️
Want een kilometer kan dalk vir JOU net ’n kilometer wees…
Maar vir ’n kind kan dit HOOP beteken.

πŸš΄β€β™€οΈπŸ’š KOM TRAP VIR KINDERS.
πŸ’š KOM STAAN SAAM.
πŸ’š KOM MAAK ’N VERSKIL.

Sien jou MΓ”RE by Waterstone!
πŸ“» Kolskoot RADIO
Ons gemeenskap. Ons kinders. Ons verantwoordelikheid. πŸ’š




Linda Lemon
Sandra Walters-lewis
Armand Theart
Elmarie Laubscher
P Leon Botes
Buds and Bros
Zelmoniek Du Toit Kleinhans
Indigo Spur
Virgin Active SA
Pro Lec Electrical and Construction
Vokkies
We Love Low Carb
Geronimo's Strand
Outlawz Pub
The Bacon Spot
The Starboard Coffee Company
Krystal Beach Hotel
Toni Ward

Address

Gordonsbaai

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kolskoot RADIO posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kolskoot RADIO:

Share

Category