AfriKalt

AfriKalt Alternatiewe Afrikaans Musiek & Kuns Kollektief

Kaartjies beskikbaar vanaf ons bio

NUWE SONG!  het ‘n vlam van ‘n tune gedrop. Ons d**k jy wil dit stream😉 Gaan check hulle uit, gemeente 🕯️ 📸
03/07/2025

NUWE SONG! het ‘n vlam van ‘n tune gedrop. Ons d**k jy wil dit stream😉 Gaan check hulle uit, gemeente 🕯️

📸

Wat soek jy by die sirkus… na ure?! Lees meer oor ons sirkus/kalt/familie op ons webtuiste!🔥 Releases, toere, pragtige s...
02/07/2025

Wat soek jy by die sirkus… na ure?! Lees meer oor ons sirkus/kalt/familie op ons webtuiste!🔥 Releases, toere, pragtige skryfstukke en meer, alles op een plek. Klink dit nie te lekkuh nie?

📸 .sien.girl

Gemeente, ons het ‘n AANKONDIGING 📢  en  date NIE… al lyk dit so partykeerPS: Gaan stream “Klou” - steeds aan die brand ...
27/06/2025

Gemeente, ons het ‘n AANKONDIGING 📢 en date NIE… al lyk dit so partykeer
PS: Gaan stream “Klou” - steeds aan die brand op playlists!🔥

📸 .sien.girl met die amazing pics. Gaan check haar uit!

 het DAAI DING🔥 Gaan stream Sensitief/Sensiteef nouuuuuu🤌
25/06/2025

het DAAI DING🔥 Gaan stream Sensitief/Sensiteef nouuuuuu🤌

Cha cha cha baby! ROF EN ONBESKOF was ‘n belewenis🔥Dankie aan al die nuwe kalt-lede wat saam met ons  laat BRAND het! On...
24/06/2025

Cha cha cha baby! ROF EN ONBESKOF was ‘n belewenis🔥Dankie aan al die nuwe kalt-lede wat saam met ons laat BRAND het!

Ons harte is VOL! Hou jou oë op ons socials…. DAAR IS NOG OP PAD🏴‍☠️

Enige vrae? Gaan check ons webtuiste! Link in bio, julle wille dinge🤌

📸 .sien.girl

Was jy in jou vorige lewe ‘n seerower? Smag jy na avontuur en ‘n lewe op die wille waters? FANTASTIES!  het ‘n song vir ...
20/06/2025

Was jy in jou vorige lewe ‘n seerower? Smag jy na avontuur en ‘n lewe op die wille waters? FANTASTIES! het ‘n song vir daai! Gaan stream “seerower”- op alle digitale platforms!

📸

 vrae en antwoorde! CHECK hulle LIVE saam  en  hierdie SATERDAG by  Gaan STREAM “bromponie” 🐎 🏍️  en kwang hard vandag🖤 ...
26/05/2025

vrae en antwoorde! CHECK hulle LIVE saam en hierdie SATERDAG by

Gaan STREAM “bromponie” 🐎 🏍️ en kwang hard vandag🖤

Dis net pienk hare en ‘n manic pixie dream🌸🐷🎀🩰🦩💖 📸
18/05/2025

Dis net pienk hare en ‘n manic pixie dream🌸🐷🎀🩰🦩💖

📸

BROMPONIE -  is hier om jou Vrydag op te kikker! Gaan STREAM dit, julle wille perde! 🐎 Al die punk goodness wat jy na ka...
16/05/2025

BROMPONIE - is hier om jou Vrydag op te kikker! Gaan STREAM dit, julle wille perde! 🐎 Al die punk goodness wat jy na kan smag in een song 🎶

Stil-sit-Sondag beteken een ding. Stream SENSITIEF SENSITEEF, jou stouter. Link inni blêrrie biooooo 📸
11/05/2025

Stil-sit-Sondag beteken een ding. Stream SENSITIEF SENSITEEF, jou stouter. Link inni blêrrie biooooo

📸

Address

Green Point

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AfriKalt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to AfriKalt:

Share

Category