11/09/2026
Ek nooi julle hartlik uit na Sondag se erediens.
Tydens die diens sal daar besondere liturgiese momente wees waarin ons saam vir ons boere en landbougemeenskap bid.
Ons het ook die voorreg om die sakrament van die doop te bedien.
Sien julle Sondag om 09:00!🎉🙏🏻