20/03/2019
AfriForum se Hoogland-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
Die AfriForum-buurtwagte in Bultfontein, Harrismith, Winburg en die Sandveld-distrik het op 8 Maart m2019 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid op te skerp.
Lees berig in die koerant van 22 Maart 2019