08/07/2025
Had a wonderful time chatting with Rozanne McKenzie this morning on the breakfast show Goeiemôre Good Morning
Dankie aan n ongelooflike span wat hierdie heerlike program met lieflike inhoud, aanmekaar slaan!
My hart is en was nog altyd 100% sag vir diere. Dankie aan elkeen wat my help om hulle te help!
Indien jy n donasie wil maak om te help met die Oudtshoorn Dogs in Need wenslysie, of die opkomende Wollies Animal Project projek, kan jy n inbetaling maak slegs by die volgende rekening.
Hierdeur kan ek verseker dat alles direk na die verskeie organisasies gaan om verligting te bring teen die koue en honger.
Maak asb seker dat jy nie gescam word deur iemand wat hul voordoen om ek te wees nie. Ek maak geen direkte kontak deur facebook of instagram of whatsap en oproepe nie.
Slegs hierdie bank rekening word gebruik vir my bogenoemde projekte. Dit strek tot 31 Julie '25
Nadine
ABSA
9273648612
Verwysing : Naam van die organisasie wat jy kies
Komberse kan tot einde Julie afgelewer word by my winkel -
Nellie Vellies
H/v Stangketting & Lynnwood weg
Wapadrand
Pretoria-Oos
0729585422
Ek hoop jou week loop mooi! Mag dit geseënd wees!
Liefde altyd
N