Harties FM

Harties FM Listen from anywhere! Jou NUWE gunsteling Radio stasie.

10/09/2026

se nuutste enkelsnit vrystelling ๐Ÿ’ฅ SKYN ๐ŸŽผ is reeds beskikbaar op alle digitale platforms. Dankie vir die inloer vandag by Harties FM ๐Ÿ“ป Savahna.

Die Sangeres   het vanmiddag vir Hein van Wyk kom kuier in die Harties FM ๐Ÿ“ป Ateljee. Savahna het haar nuutste enkelsnit ...
10/09/2026

Die Sangeres het vanmiddag vir Hein van Wyk kom kuier in die Harties FM ๐Ÿ“ป Ateljee. Savahna het haar nuutste enkelsnit ๐Ÿ’ฅ SKYN ๐ŸŽผ vandag aan ons Luisteraars kom bekend stel. Savahna was Hein se Gas in die program IN DIE KOLLIG ๐ŸŽ™๏ธ

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆโค๏ธ HULP VIR COUNTRY LEGENDE TOMMY DELLVir dekades het Tommy Dell sy musiek, talent en hart met Suid-Afrika gedeel. Nou...
10/09/2026

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆโค๏ธ HULP VIR COUNTRY LEGENDE TOMMY DELL

Vir dekades het Tommy Dell sy musiek, talent en hart met Suid-Afrika gedeel. Nou het een van ons land se geliefde country legendes ons ondersteuning nodig.

Tommy word steeds in die hospitaal behandel nadat hy ernstig beseer is in die tragiese motorongeluk op die R40 naby Mbombela.

โ€™n BackaBuddy fondsinsameling is intussen begin om Tommy en sy familie gedurende hierdie moeilike tyd te ondersteun.

https://www.backabuddy.co.za/campaign/tommy-dell

By Harties FM glo ons in die krag van gemeenskap. Soms is dit R50. Soms R100. Soms is dit bloot om die boodskap te deel. Maar wanneer duisende mense saamstaan, kan โ€™n klein gebaar โ€™n enorme verskil maak.

Ons vra dus ons Harties FM familie:

As jy kan bydra, doen dit asseblief.
As jy nie kan nie, deel asseblief die fondsinsameling sodat dit soveel moontlik mense bereik.

Ons gedagtes en gebede bly by Tommy, sy familie, en by die families en geliefdes van Mara en Samantha.

***de

Maak seker jy is vanmiddag tussen 5 & 6nm ingeskakel vir die motor program IN RAT ๐Ÿš™ op Harties FM ๐Ÿ“ป Hierdie program word...
10/09/2026

Maak seker jy is vanmiddag tussen 5 & 6nm ingeskakel vir die motor program IN RAT ๐Ÿš™ op Harties FM ๐Ÿ“ป Hierdie program word ook gesamentlik uitgesaai op die Senders van Jou Stasie en Riebeek Valley Radio in die Wes Kaap. Ons gesels ook weer vanmiddag met ons Motor Joernalis . Maak seker jy is ingeskakel ๐ŸŽง

Die program IN RAT ๐Ÿš™ word met trots moontlik gemaak deur die Hatfield Motor Group Rated #1 in Service ๐Ÿ’ช Kry jou voor die Radio tussen 5 en 6nm.

Die Hatfield Motor Group is 'n trotse Adverteerder by Harties FM ๐Ÿ“ป Die program IN RAT ๐Ÿš— word met trots moontlik gemaak d...
10/09/2026

Die Hatfield Motor Group is 'n trotse Adverteerder by Harties FM ๐Ÿ“ป Die program IN RAT ๐Ÿš— word met trots moontlik gemaak deur

Jetour Silver Lakes is looking for a driven New Vehicle Sales Executive to join their high-performing floor. If you are passionate about sales, thrive on targets, and know how to turn conversations into deals, this is your next big career move. ๐Ÿ’ผ๐Ÿš—

The ideal candidate will bring a minimum of 3 years of proven vehicle sales experience, strong communication and negotiation skills, and a target-driven, self-motivated mindset, accompanied by a valid driverโ€™s licence and a Matric certificate. If you are ready to take on the challenge, send your CV and all supporting documents to [email protected] before the closing date on 8 October 2026. โณ

๐ŸŽ™๏ธโœจ MUSIEK, PASSIE EN โ€™N MAKIETIE WAT JY NIE WIL MIS NIE! โœจ๐ŸŽถWat gebeur wanneer โ€™n gevestigde Suid-Afrikaanse diva en akt...
10/09/2026

๐ŸŽ™๏ธโœจ MUSIEK, PASSIE EN โ€™N MAKIETIE WAT JY NIE WIL MIS NIE! โœจ๐ŸŽถ

Wat gebeur wanneer โ€™n gevestigde Suid-Afrikaanse diva en aktrise, โ€™n passievolle jong koorleier en die ongelooflike talent van ons plaaslike kinders bymekaar kom? โค๏ธ

Hein gesels met Arina de Witt en Jeandrรจ Smith, koorleier van Thornhill Primary, oor hul liefde vir musiek, die verhoog, drome en natuurlik wat ons kan verwag by die groot Harties Kwรชla Makietie! ๐ŸŽค๐ŸŒŸ

Arina deel van haar besonderse pad in musiek en toneel, terwyl Jeandrรจ vertel van die ervaring om jong stemme te ontwikkel en hulle die geleentheid te gee om op โ€™n groot verhoog te skitter.

๐ŸŽถ En dan is daar die Harties Kwรชla Makietie โ€“ โ€™n dag waar ons nie net musiek vier nie, maar ook ons mense, ons kinders en ons gemeenskap.

๐Ÿ“… 24 September 2026
๐Ÿ“ Villa Paradiso, Hartbeespoort
๐ŸŽŸ๏ธ Kaartjies is beskikbaar โ€“ bring jou familie en vriende en kom vier saam met Harties!

Harties, hierdie is รณns Makietie! ๐ŸŽถ๐ŸŒŸ

Hierdie interessante Onderhoud mag jy nie vandag misloop nie. Hein van Wyk gesels vanmiddag om 16h15 met die Sangeres   ...
10/09/2026

Hierdie interessante Onderhoud mag jy nie vandag misloop nie. Hein van Wyk gesels vanmiddag om 16h15 met die Sangeres oor haar nuutste enkelsnit vrystelling ๐Ÿ’ฅ SKYN ๐ŸŽผ Savahna kom kuier in die Harties FM ๐Ÿ“ป Ateljee & is Hein se Gas by IN DIE KOLLIG ๐ŸŽ™๏ธ Kry jou voor die Radio by www.hartiesfm.com of laai gerus ons GRATIS selfoontoepassing af by Google Playstore en Apple Istore.

Vanoggend om 11h15 gesels Pieter Motiveer met die Sanger   oor sy splinternuwe enkelsnit vrystelling ๐Ÿ’ฅ SY ๐ŸŽผ Maak seker j...
10/09/2026

Vanoggend om 11h15 gesels Pieter Motiveer met die Sanger oor sy splinternuwe enkelsnit vrystelling ๐Ÿ’ฅ SY ๐ŸŽผ Maak seker jy is ingeskakel vir die program DIE HART SHOW tussen 9vm en 1nm vandag. Jy kan na ons luister op www.hartiesfm.com of laai gerus ons GRATIS selfoontoepassing af by Google Playstore en Apple Istore.

Vonk Musiek

๐ŸŒŸ๐ŸŽถ Harties hou Makietie! ๐ŸŽถ๐ŸŒŸHartbeespoort het die land se hart gewen as Kwรชla Dorp van die Jaar 2026 โ€“ en nou vier ons sa...
09/09/2026

๐ŸŒŸ๐ŸŽถ Harties hou Makietie! ๐ŸŽถ๐ŸŒŸ

Hartbeespoort het die land se hart gewen as Kwรชla Dorp van die Jaar 2026 โ€“ en nou vier ons saam op Erfenisdag, 24 September by Villa Paradiso Country Manor! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆโœจ

๐ŸŽ™๏ธ Moenie hierdie lekker gesprek misloop nie! Ettienne gesels met die bekende en indrukwekkende Hannes van Wyk van Kwรชla oor Harties se oorwinning en die groot Makietie. Hy deel sy indrukke, stories en die trots agter hierdie titel.

Die Makietie beloof om โ€™n dag vol trots, kultuur en kuier te wees:
๐ŸŽค Massakoor onder leiding van Koormeester Franco Prinsloo, saam met sterre soos Dozi, Arina de Witt en Bongani M.
๐ŸŒŸ Later betower Franja du Plessis, Zaan Sonnekus en Dodo Nyoka die gehoor met hul klanke en energie.
๐Ÿ” Heerlike kosstalletjies & plaaslike handewerk
๐ŸŽถ Musiek, dans en โ€™n feesatmosfeer wat net Harties kan bring!

๐ŸŽŸ๏ธ Kaartjies:

Volwassenes: R120 (dagkaartjie, vroeรซ voรซl)

Kinders onder 12: R20

Koormaats: Gratis toegangspas

โฐ Tyd: Hekke open 10:00 | Aandkonsert vanaf 18:00
๐Ÿ“ Venue: Villa Paradiso Country Manor, Hartbeespoort

๐Ÿ‘‰ Bring jou familie, vriende en jou beste geesdrif โ€“ dis โ€™n Makietie รฉn โ€™n onderhoud wat jy nie wil misloop nie!

Address

De Handelspost Sentrum, Beethoven Street
Hartbeespoort
0216

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Harties FM posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Harties FM:

Share

Category