CLUB HAYLO

CLUB HAYLO Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from CLUB HAYLO, Digital creator, 20e Pentz Street, Heidelberg.

Komos bamba!!πŸ’ƒπŸ’ƒπŸ˜
14/03/2025

Komos bamba!!πŸ’ƒπŸ’ƒπŸ˜

KOM OS BAMBAAA!!!😍😍😍
05/03/2025

KOM OS BAMBAAA!!!😍😍😍

04/03/2025

Aandag!! Bestieeeees!!🀫😚

: laas naweek was Meneer Cee by ons en ons het 'n heerlike kuier gehad Vrydagaand ne! En die Saterdag oggend was ons oorstroom met boodskappe of Meneer Cee regtig by ons was. Want daar was glo rumours wat versprei was deur 'n sekere persone dat ons toe was Vrydag & dat Meneer Cee nie "meer gaan kom nie". Let wel dit was baie ONWAAR, maar nie te min het diegene wat ons blad dophou wel geweet dat ons oop was en dat ons 'n behoorlike Jol gehad het.πŸ’ƒπŸ’ƒπŸ€—

Ons gaan julle weer sΓͺ HOU OP AGTER GEHOOR AANGAAN!! Ons dra kennis van sekere mense wat CLUB HAYLO 'wil onder swak lig sit deur valse stories te versprei. As jy iets wil weet voel vry om 'n boodskap te laat na ons blad of kom kyk net na ons posts wnt ALLES wat gebeur en wat gaan gebeur en wat gebeur het by ons word & sal gepost word op ons blad. Enige ander storie wat jy langs die pad optel is op jou, en dis op jou as jy uitmis. 😚😚

Dankie Mooi aand liefies, pas julle op. 'n mooi week nog vir julle en ons sien mekaar die naweek!πŸ˜˜πŸ€—πŸ’ƒβ€

04/03/2025

Ons Bamba weer die weekend!!πŸ˜πŸ˜πŸ’ƒπŸ€­

03/03/2025

NaandsΓͺ bestiieeees❀

Ons het gehoor van die pragtige mensies wat hul lewens verloor het vinnag. En vanaf CLUB HAYLO af...ons innige meΓ« gevoel aan die breΓ«-familie van elke siel wat geneem is op die toneel. Dit is regtig baie sad nuus vir ons ook al ken ons hulle nie persoonlik nie. Mag hulle siele in vrede rus, en hul die oomblikke wat saam hulle gedeel was op aarde nooit van te vergeefs gaan nie! Rus in vrede!

πŸ˜­β€πŸ•Š

03/03/2025

Baie dankie julle vir 'n Wonderlike kuier weereens wat ons saam gehad het hierdie naweek. Dis altyd pret om julle by ons te kan hΓͺ!!😭😭❀ Ook baie dankie aan die nuwe besties wat ons ontmoet het van Kaapstad, Paarl, Worcester, Heidelberg, George, etc. Wat hul eerste kuier sommer lekker geniet het saam en by onsπŸ’ƒπŸ’ƒπŸ€—

Ook baie dankie aan Meneer Cee vir 'n lekker Jol we hope to have you back with us soon!! Baie dankie dat jy CLUB HAYLO in die lug gegooi het. SΓͺ vir die mense van Jozi hulle moet kom kuierπŸ˜…πŸ˜πŸ’ƒ

Baie dankie aan ons staff, residents & owners ons waardeer julle almal wat deel is van Club Haylo!!❀❀

Fotos & videos sal later gepost word.πŸ€—πŸ’ƒ

28/02/2025

Meneer Cee πŸ˜πŸ˜πŸ˜πŸ˜πŸ’ƒ

28/02/2025

Kom net! Kom net!! Meneer Cee is wraggies al oppad en jy wil nog lΓͺπŸ™„πŸ™„ gee die hond sy kos en arriveer net!πŸ˜­πŸ˜πŸ’ƒπŸ’ƒ

28 Feb - "Sit CLUB HAYLO innie lug!" With Meneer Cee  tomorrow night!!πŸ˜πŸ’ƒNote!! Before 7PM = R20 at the door!!7PM - 8PM =...
27/02/2025

28 Feb - "Sit CLUB HAYLO innie lug!" With Meneer Cee tomorrow night!!πŸ˜πŸ’ƒ

Note!!
Before 7PM = R20 at the door!!
7PM - 8PM = R30 at the door!!
8PM - 10PM = R40 at the door!!
10 PM - 2AM = R50 at the door!!

1 Mar - "WELCOMING A NEW SZN" with our residents plus special guest Dj Drizzy SA 😍😍πŸ’₯

2 Mar - "Karaoke Sundaez" with our Resident DJ's πŸ˜˜πŸ˜˜πŸ€—

27/02/2025

Die naweek skiet ek my weer uit soes 'n klein bolla deur 'n groot rekkieπŸ€£πŸ€£πŸ˜πŸ’ƒ

23/02/2025

Hayloviieesssss!!!😊😊 dis vandag weer gewone Karaoke!! So kom met 'n stem!❀

20/02/2025

DJ ICE Q & DJ WAANIE ONS WIL JULLE HARTLIK VERWELKOM BY DIE CLUB HAYLO FAMILIE MAG JULLE JOURNEY VOORSPOEDIG EN VREUGDEVOL WEES BY ONS MET KLOMP PRET!! NUWE RESIDENTS!!πŸ₯°πŸ₯°πŸ˜πŸ₯Ή

Address

20e Pentz Street
Heidelberg
6665

Opening Hours

Friday 11:00 - 02:00
Saturday 11:00 - 02:00
Sunday 11:00 - 02:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CLUB HAYLO posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share