Die Riemlander

Die Riemlander Welcome to Die Riemlander - a publication dedicated to celebrating the rich tapestry of the Riemland Big ideas in small towns, brought to life in print.

Creativity you can hold in your hands. Verbind stories, besighede & gemeenskappe deur drukmedia. Waar kreatiwiteit en doelwitte bymekaarkom.

J.A. Malherbe Primêre Skool Petrus Steyn Welkom by die kompetisie. Julle was wonderlik met ons besoek. Onthou, hier is d...
25/03/2026



J.A. Malherbe Primêre Skool Petrus Steyn

Welkom by die kompetisie. Julle was wonderlik met ons besoek.

Onthou, hier is die Remi kompetisies reels!

As jy, jou Ma, Pa, Ouma, Oupa, Oom, Tannie of vriende by Riemland Country Stop Petrus Steyn R200,00 spandeer kan julle ‘n Remi Paaseier plakker ontvang.

Spandeer op?
Petrol
Diesel
Inkopies, kos en koeldrank by VKB Express

ONTHOU, VRA DIE KASSIERE ELKE KEER VIR ‘N PLAKKER EN HULLE SAL JULLE BAIE MOOI HELP.

Die kompetisie datums vir JA Malherbe is: 24 Maart tot 25 Mei 2026.

Roer julle want daar is beperkte plakkers beskikbaar maar as Riemland Country Stop uit hardloop kan julle altyd by die volgende pitstops ook kry:

Iceberg Truckstop - Heilbron
VKB Fuels en Express - Vrede,Reitz en Frankfort

Kontant Pryse te wen in Die Riemlander Kompetisie vir alle skole wat deelneem:

R1500,00 – Eerste Prys
R1000,00 – Twede Prys
R500,00 – Derde Prys

Plak julle plakkers in die Riemlander tydskrif, en as hy vol is sny hom uit en plaas dit in die inskrywings boks by jou skool!

Ons weet daar gaan een of twee ouer garde ook eier plakkers versamel maar ons vra tog om die plakkers vir die jongspan te gee vir hulle deelname.

Verdere skole inligting word binnekort geplaas, maar Skakel 079 715 4624 vir enige vra en inligting of volg ons net hier op Facebook om te sien wie die wenners is

Vrede Skool Welkom by die kompetisie. Wat 'n lekker ervaring om julle te kon besoek. Onthou, hier is die Remi kompetisie...
25/03/2026

Vrede Skool

Welkom by die kompetisie. Wat 'n lekker ervaring om julle te kon besoek.

Onthou, hier is die Remi kompetisies reels!

As jy, jou Ma, Pa, Ouma, Oupa, Oom, Tannie of vriende by VKB Fuels en Express Vrede R200,00 spandeer kan julle ‘n Remi Paaseier plakker ontvang.

Spandeer op?
Petrol
Diesel
Kos en koeldrank by VKB Express

ONTHOU, VRA DIE KASSIERE ELKE KEER VIR ‘N PLAKKER EN HULLE SAL JULLE BAIE MOOI HELP.

Die kompetisie datums vir Hoërskool en Laerskool Vrede is: 26 Maart tot 27 Mei 2026.
Roer julle want daar is beperkte plakkers beskikbaar maar as VKB Fuels en Express Vrede uit hardloop kan julle altyd by die volgende pitstops ook kry:

Riemland Country Stop – Petrus Steyn
Iceberg Truckstop - Heilbron
VKB Fuels en Express - Reitz en Frankfort
Kontant Pryse te wen in Die Riemlander Kompetisie vir alle skole wat deelneem:

R1500,00 – Eerste Prys
R1000,00 – Twede Prys
R500,00 – Derde Prys

Plak julle plakkers in die Riemlander tydskrif, en as hy vol is sny hom uit en plaas dit in die inskrywings boks by jou skool!

Ons weet daar gaan een of twee ouer garde ook eier plakkers versamel maar ons vra tog om die plakkers vir die jongspan te gee vir hulle deelname.

Verdere skole inligting word binnekort geplaas, maar Skakel 079 715 4624 vir enige vra en inligting of volg ons net hier op Facebook om te sien wie die wenners is

Riemland Skole! Ons sien uit om julle deel te hê van die Remi kompetisie. Skole wat deelneem isHOËRSKOOL HEILBRONREITZ H...
24/03/2026

Riemland Skole! Ons sien uit om julle deel te hê van die Remi kompetisie.

Skole wat deelneem is

HOËRSKOOL HEILBRON
REITZ HOËRSKOOL
HOËR EN LAERSKOOL VREDE
HOERSKOOL FRANKFORT
LAERSKOOL JA MALHERBE

Kompetisie reëls en besonderhede:

Plakkers word gegee as leerlinge of hul ouers R200,00 spandeer by deelnemende 'Pitstops'

Vir elke R200,00 wat spandeer word 'n plakker gegee:

BV, Jy spandeer R1000,00 - Dan kry jy 5 plakkers vir jou boekie

Spandeer R500,00 en jy kry 2 plakkers behalwe as jy R100 meer spander om R600,00 op te maak, dan kry jy 3 plakkers

Waarop kan jy spandeer?

Petrol
Diesel
Kos en koeldrank (Enige item/s by enige van die deelnemende winkels)

Waar kan jy jou plakkers kry?

VKB FUELS & EXPRESS FRANKFORT
VKB FUELS & EXPRESS VREDE
VKB FUELS & EXPRESS REITZ
ICEBERG TRUCKSTOP & BREW BROTHERS HEILBRON
RIEMLANDER COUNTRY STOP IN PETRUS STEYN

Wat kan jy wen?

R1500,00 – Eerste Prys
R1000,00 – Twede Prys
R500,00 – Derde Prys

Plak julle plakkers in die Riemlander tydskrif, as hy vol is sny hom uit en plaas dit in die inskrywings boks by jou skool!

Ons weet daar gaan een of twee ouer garde ook eier plekkers versamel maar ons vra tog om die plakkers vir die klein span te gee vir hulle deelname.

Vir enige vra of as julle sukkel - Skakel ons op 081 898 1457 of WhatsApp ons op die skakel op hierdie plasing.

Lekker Hoërskool Heilbron! Julle was great! Lekker GEES! Onthou, hier is die Remi kompetisies reëls! As jy, jou Ma, Pa, ...
20/03/2026

Lekker Hoërskool Heilbron! Julle was great! Lekker GEES!

Onthou, hier is die Remi kompetisies reëls!

As jy, jou Ma, Pa, Ouma, Oupa, Oom, Tannie of vriende by Iceberg Truck Stop R200,00 spandeer kan julle ‘n Remi Paaseier plakker ontvang.

Spandeer op?
Petrol
Diesel
Kos en koeldrank by Iceberg Truck Stop se nuwe Convenience winkel of Brew Brothers
Karwas

ONTHOU, VRA DIE KASSIERE ELKE KEER VIR ‘N PLAKKER EN HULLE SAL JULLE BAIE MOOI HELP.

Die kompetisie datums vir Hoërskool Heilbron is: 20 Maart tot 19 Mei.

Roer julle want daar is beperkte plakkers beskikbaar maar as Truckstop uit hardloop kan julle altyd by die volgende pitstops ook kry:

Riemland Country Stop – Petrus Steyn
VKB Fuels en Express – Vrede, Reitz en Frankfort

Kontant Pryse te wen in Die Riemlander Kompetisie vir alle skole wat deelneem:

R1500,00 – Eerste Prys
R1000,00 – Twede Prys
R500,00 – Derde Prys

Plak julle plakkers in die Riemlander tydskrif, en as hy vol is sny hom uit en plaas dit in die inskrywings boks by jou skool!

Ons weet daar gaan een of twee ouer garde ook eier plakkers versamel maar ons vra tog om die plakkers vir die jongspan te gee vir hulle deelname.

Verdere skole inligting word binnekort geplaas, maar Skakel 079 715 4624 vir enige vra en inligting of volg ons net hier op Facebook om te sien wie die wenners is.

With Telwiedre Voere – I just got recognized as one of their top fans! 🎉
04/03/2026

With Telwiedre Voere – I just got recognized as one of their top fans! 🎉

Ons toer baie deur die Riemland streek en bekyk altyd hoe mense bestuur. Wat beteken die 80km plakker agter op 'n trok? ...
25/02/2026

Ons toer baie deur die Riemland streek en bekyk altyd hoe mense bestuur. Wat beteken die 80km plakker agter op 'n trok? Is dit die spoedgrens vir hulle of is dit die minste wat hulle mag ry? Daar is slegs een vervoer maatskappy wat by die 80km bly in al ons tyd op die pad en dit is Telwiedre Voere. Dankie vir julle awesome bestuurders.

Watter artikel het jy die meeste geniet in hierdie uitgawe? Which article did you enjoy most?
23/02/2026

Watter artikel het jy die meeste geniet in hierdie uitgawe?

Which article did you enjoy most?

With Parys Info & Tourism – I just got recognized as one of their top fans! 🎉 May we still work together for a long time...
19/02/2026

With Parys Info & Tourism – I just got recognized as one of their top fans! 🎉 May we still work together for a long time to promote the Wonderful Riemland District.

Wat 'n wonderlike ervaring! Die mooiste toerisme kantoor in die Vrystaat! Parys Info & Tourism het vriendelike personeel...
17/02/2026

Wat 'n wonderlike ervaring! Die mooiste toerisme kantoor in die Vrystaat! Parys Info & Tourism het vriendelike personeel wat jou alles kan vertel wat in hierdie pragtige dorp aangaan! Hulle is in die hoofstraat!! Besoek hulle gerus! So lyk die kantore!

Daar is mos net een Tafelberg? 😉Hier in die Riemland het ons sommer 'n paar! Die Noord-Oos Vrystaat is so mooi!
17/02/2026

Daar is mos net een Tafelberg? 😉Hier in die Riemland het ons sommer 'n paar! Die Noord-Oos Vrystaat is so mooi!

Johrné van Huyssteen , gaan loer bietjie as Vintage Vault daar is en nooi van jou mense! Hulle is 'n wonderlike groep! H...
17/02/2026

Johrné van Huyssteen , gaan loer bietjie as Vintage Vault daar is en nooi van jou mense! Hulle is 'n wonderlike groep! Hulle is ook in Die Riemlander Februarie uitgawe! Jy ken mos almal. Lekker dag julle!

Clarens – ons is daar!
📍 Protea Hotel Clarens
📅 18 Februarie (Woensdag) | ⏰ 09:00–15:00

Ons reis deur die Vrystaat om gehalte items aan te koop en bied vriendelike, eerlike en professionele diens.

Ons koop:
• Goue juweliersware (heel of gebreek)
• Silwer munte & items
• Ou banknote & proof stelle
• Vintage & versamelbare items
• Militêre memorabilia, horlosies en meer

💰 Top pryse gebaseer op werklike waarde
🏦 Direkte betaling in jou bankrekening
🤝 Diskreet en ’n plesier om mee besigheid te doen

👉 Onseker of jou item geskik is?
Stuur gerus fotos op WhatsApp of bring dit saam.

📲 078 572 6020
👉 Maak ’n afspraak – beperkte tyd beskikbaar

Vintage Vault
Dealers & Auctioneers

02/02/2026

Liewe Riemlanders en Remi Maats!

En toe was daar drie. Ja ons het drie inskrywings gekry vir die Remi kompetisie.

Ons het al drie inskrywings in Remi se hoed geplaas en ons redakteur het een naam getrek.

En die Wenner is Monique Pistorius Terblanche Lienkie

Dankie vir almal se inskrywings.

Die wenner het jul Remi foto by Iceberg Truck Stop geneem.

Geniet die koopbewys.

Address

Heilbron
9650

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 17:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Riemlander posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category