Ryk van Niekerk - RSG Geldsake

Ryk van Niekerk - RSG Geldsake RSG Geldsake RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika, met meer as 200 000 daaglikse luisteraars.

Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] Lizelle Maurice, uitvoerende direkteur van die Border Kei Sakekamer, het op   met   gesels...
01/08/2025

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] Lizelle Maurice, uitvoerende direkteur van die Border Kei Sakekamer, het op met gesels oor Oos-Londen se ekonomie, die moontlike impak van die VSA se tariewe op Mercedes-Benz se aanleg in die stad, en hul verwagtinge vir die toekoms.

Klik op die skakel hieronder om die af te laai.

Lizelle Maurice, uitvoerende direkteur van die Border Kei Sakekamer, bespreek Oos-Londen se ekonomie, die moontlike impak van die VSA se tariewe op Mercedes-Benz se aanleg in die stad, en hul verwagtinge vir die toekoms.

30/07/2025

[OP GELDSAKE VANAAND] Op met

📈Daar was sedert Mei basies geen vordering in SA se handelsonderhandelings met die VSA nie met van
📈Dié lande in die wêreld het kripto omhels met van

Klik op die skakel hieronder om regstreeks te luister of luister via die app tussen 17:00 en 18:00:
https://www.moneyweb.co.za/.../moneyweb-radio/rsg-geldsake/

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] Jacques Conradie, uitvoerende hoof van Peregrine Capital, het op   met   gesels oor die to...
30/07/2025

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] Jacques Conradie, uitvoerende hoof van Peregrine Capital, het op met gesels oor die toenemende gewildheid van verskansingsfondse.

Klik op die skakel hieronder om die af te laai.

Jacques Conradie, uitvoerende hoof van Pergrine Capital, gesels oor die toenemende gewildheid van verskansingsfondse.

28/07/2025

[OP GELDSAKE VANAAND] Op met

📈Transnet-hawens is besig om hul vraghouers in ’n ry te kry met van
📈Valterra se ontknoping uit Anglos het ’n plaas se prys gekos met van

Klik op die skakel hieronder om regstreeks te luister of luister via die app tussen 17:00 en 18:00:
https://www.moneyweb.co.za/.../moneyweb-radio/rsg-geldsake/

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] Nico Theron, belastingspesialis en stigter van Unicus Tax Specialists, het op   met   verd...
23/07/2025

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] Nico Theron, belastingspesialis en stigter van Unicus Tax Specialists, het op met verduidelik wat ’n geraamde (of geskatte) aanslag is, en wanneer die Inkomstediens dit mag uitreik.

Klik op die skakel hieronder om die af te laai.

Nico Theron, belastingspesialis en stigter van Unicus Tax Specialists, verduidelik wat ’n geraamde (of geskatte) aanslag is, en wanneer die Inkomstediens dit mag uitreik.

21/07/2025

[OP GELDSAKE VANAAND] Op met
📈Verdien stakende FlySafair-vlieëniers werklik R150 000+ per maand? met van en van
📈’n Kragwoord in die kantoor kan jou jou werk kos met van

Klik op die skakel hieronder om regstreeks te luister of luister via die app tussen 17:00 en 18:00:
https://www.moneyweb.co.za/.../moneyweb-radio/rsg-geldsake/

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] Hardi Swart, besturende direkteur en stigter van Family Wealth Custodians, het op   met   ...
21/07/2025

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] Hardi Swart, besturende direkteur en stigter van Family Wealth Custodians, het op met gesels oor waarom hy glo dat die tien jaar voor aftrede die belangrikste is.

Klik op die skakel hieronder om die af te laai.

Hardi Swart, besturende direkteur en stigter van Family Wealth Custodians, verduidelik waarom hy glo die tien jaar voor aftrede is die belangrikste.

18/07/2025

[OP GELDSAKE VANAAND] Op met

📈Hervorming is nie genoeg vir 5% en meer groei nie met van
📈"Aftrede begin nie op 65 nie – dis die dekade voor dit wat tel" met van

Klik op die skakel hieronder om regstreeks te luister of luister via die app tussen 17:00 en 18:00:
https://www.moneyweb.co.za/.../moneyweb-radio/rsg-geldsake/

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] Gert Visser, valutaspesialis by Rand Merchant Bank, het op   met   gesels oor die Big Mac-...
18/07/2025

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] Gert Visser, valutaspesialis by Rand Merchant Bank, het op met gesels oor die Big Mac-indeks wat aantoon dat die rand met 50% onderwaardeer is.

Klik op die skakel hieronder om die af te laai.

Gert Visser, valutaspesialis by Rand Merchant Bank, gee sy insig oor die Big Mac-indeks wat aantoon dat die rand 50% onderwaardeer is.

17/07/2025

[OP GELDSAKE VANAAND] Op met

📈FlySafair- vlieëniers kry groen lig om te staak met van
📈Is die rand werklik 50% swakker as wat dit moet wees? met van

Klik op die skakel hieronder om regstreeks te luister of luister via die app tussen 17:00 en 18:00:
https://www.moneyweb.co.za/.../moneyweb-radio/rsg-geldsake/

15/07/2025

[OP GELDSAKE VANAAND] Op met

📈Amerika trek sy neus vir Mcebisi Jonas op; weier sy aansoek om ’n diplomatieke visum - DA met van
📈Shell mag na olie en gas aan die Weskus soek met van

Klik op die skakel hieronder om regstreeks te luister of luister via die app tussen 17:00 en 18:00:
https://www.moneyweb.co.za/.../moneyweb-radio/rsg-geldsake/

Address

Oxford Office Park No 5, 8th Street Houghton Estate
Johannesburg
2198

Opening Hours

Monday 10:00 - 19:00
Tuesday 10:00 - 19:00
Wednesday 10:00 - 19:00
Thursday 10:00 - 19:00
Friday 10:00 - 19:00

Telephone

+27113448600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ryk van Niekerk - RSG Geldsake posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ryk van Niekerk - RSG Geldsake:

Share

Category