Ryk van Niekerk - RSG Geldsake

Ryk van Niekerk - RSG Geldsake RSG Geldsake RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika, met meer as 200 000 daaglikse luisteraars.

Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One, het op RSG Geldsake met Ryk van Niekerk ...
18/11/2025

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One, het op RSG Geldsake met Ryk van Niekerk gesels oor die groep se finansiële resultate, Suid-Afrika se handel met die VSA, en die G20-beraad wat vandeesweek in Johannesburg afskop.

Klik op die skakel hieronder om die potgooi af te laai.

Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One, gesels oor die groep se finansiële resultate, Suid-Afrika se handel met die VSA, en die G20-beraad wat vandeesweek in Johannesburg afskop.

12/11/2025

[OP GELDSAKE VANAAND] Op RSG Geldsake met Ryk van Niekerk.

📈Mini-begroting 2025… lyk baie goed met:

Ashor Sarupen adjunkminister van finansies

Edward Kieswetter – kommissaris, Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID)

Lunga Maloyi direkteur: Ekonomiese Beleid, BUSA

Dr. Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank-groep
Navorsing Ekonomie

Klik op die skakel hieronder om regstreeks te luister of luister via die Moneyweb app tussen 17:00 en 18:00:
https://www.moneyweb.co.za/.../moneyweb-radio/rsg-geldsake/

11/11/2025

[OP GELDSAKE VANAAND] Op RSG Geldsake met Ryk van Niekerk:

📈Diefstal uit bankrekenings: Wie is verantwoordelik om die diewe op te spoor? met Willem Venter van die Finansiële Intelligensiesentrum (FIC)
📈Wat behels die staat se vroeë aftree- en vrywillige skeidingsopsies? met Jannie Louw van Portfolium

Klik op die skakel hieronder om regstreeks te luister of luister via die Moneyweb app tussen 17:00 en 18:00:
https://www.moneyweb.co.za/.../moneyweb-radio/rsg-geldsake/

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] Prof. Jannie Rossouw, professor aan Wits se Sakeskool, het op RSG Geldsake met Tinus de Ja...
11/11/2025

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] Prof. Jannie Rossouw, professor aan Wits se Sakeskool, het op RSG Geldsake met Tinus de Jager gesels oor die belangrikheid van die G20-beraad wat vandeesweek in Johannesburg afskop, asook die VSA se besluit om dit nie by te woon nie.

Klik op die skakel hieronder om die potgooi af te laai.

Prof. Jannie Rossouw, professor aan Wits se Sakeskool, verduidelik die belangrikheid van die G20-beraad wat vandeesweek in Johannesburg afskop, asook die VSA se besluit om dit nie by te woon nie.

10/11/2025

[OP GELDSAKE VANAAND] Op RSG Geldsake met Tinus de Jager:

📈Vodacom wys dat sy inkomste met ‘n derde styg in die eerste helfte van die jaar met Shameel Joosub van Vodacom
📈Wat word verwag van die mini-begroting? met Dr. Christie Viljoen van PwC

Klik op die skakel hieronder om regstreeks te luister of luister via die Moneyweb app tussen 17:00 en 18:00:
https://www.moneyweb.co.za/.../moneyweb-radio/rsg-geldsake/

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] Jan van Niekerk van RECM en Goldrush het op RSG Geldsake met Ryk van Niekerk gesels oor do...
10/11/2025

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] Jan van Niekerk van RECM en Goldrush het op RSG Geldsake met Ryk van Niekerk gesels oor dobbelary wat buite beheer raak, asook oor die regulasies rondom dobbeladvertensies.

Klik op die skakel hieronder om die potgooi af te laai.

Jan van Niekerk van RECM en Goldrush gesels oor dobbelary wat buite beheer raak, asook oor die regulasies rondom dobbeladvertensies.

03/11/2025

[OP GELDSAKE VANAAND] Op RSG Geldsake met Ryk van Niekerk:

📈 Kragpryse: hoe vet is jou munisipaliteit se winsmarge? met Geordin Hill-Lewis van Kaapstad
📈SA het ’n reuse-dobbelprobleem met Jaco van Jaarsveldt van Experian

Klik op die skakel hieronder om regstreeks te luister of luister via die Moneyweb app tussen 17:00 en 18:00:
https://www.moneyweb.co.za/.../moneyweb-radio/rsg-geldsake/

24/10/2025

[OP GELDSAKE VANAAND] Op RSG Geldsake met Ryk van Niekerk:

📈SA is af van die gryslys! met Omri Thomas van Abax Investments
📈Kan ’n krediteur jou pensioen vat as jy nie jou skuld kan betaal nie? met Dr. Evette Vanrenen-Lindford van UJ en Batseta

Klik op die skakel hieronder om regstreeks te luister of luister via die Moneyweb app tussen 17:00 en 18:00:
https://www.moneyweb.co.za/.../moneyweb-radio/rsg-geldsake/

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] De Villiers Engelbrecht, uitvoerende hoof van Airlink, het op RSG Geldsake met Ryk van Nie...
22/10/2025

[INDIEN JY DIT MISGELOOP HET] De Villiers Engelbrecht, uitvoerende hoof van Airlink, het op RSG Geldsake met Ryk van Niekerk gesels oor vertragings by klein lughawens in die land en die gevolge daarvan.

Klik op die skakel hieronder om die af te laai.

De Villiers Engelbrecht, uitvoerende hoof van Airlink, bespreek die vertragings by klein lughawens in die land en die impak wat dit meebring.

21/10/2025

[OP GELDSAKE VANAAND] Op met
📈Hoe naby is die naald aan die KI en goud borrel? met Cornelius Zeeman, portefeuljebestuurder by Fairtree
📈Groot probleme in die lugvaartbedryf kan SA lelik seer maak met De Villiers Engelbrecht, uitvoerende hoof van Airlink

Klik op die skakel hieronder om regstreeks te luister of luister via die Moneyweb app tussen 17:00 en 18:00:
https://www.moneyweb.co.za/.../moneyweb-radio/rsg-geldsake/

Address

Oxford Office Park No 5, 8th Street Houghton Estate
Johannesburg
2198

Opening Hours

Monday 10:00 - 19:00
Tuesday 10:00 - 19:00
Wednesday 10:00 - 19:00
Thursday 10:00 - 19:00
Friday 10:00 - 19:00

Telephone

+27113448600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ryk van Niekerk - RSG Geldsake posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ryk van Niekerk - RSG Geldsake:

Share

Category