Coolerbox Records

Coolerbox Records Record label

Vrede Official maak ń mooi geraas op Die GROOT Ontbyt
13/12/2025

Vrede Official maak ń mooi geraas op Die GROOT Ontbyt

- VanCoet met hul nuwe liedjie 'Hande', op Die GROOT Ontbyt, 5 Desember 2025.

12/12/2025

🎉 Gelukkige verjaarsdag, Zoé! 🎉
Mag jou dag gevul wees met liefde, lag en al die mooi dinge wat vir jou bedoel is. Ons hoop hierdie nuwe lewensjaar bring vir jou vrede, groei, sukses en soveel mooi oomblikke.

Baie geluk Pieter Pruis
08/12/2025

Baie geluk Pieter Pruis

En so lyk die uitslag van die
TOP 20 🎼 vir die afgelope Saterdag 6 Desember 2025.

Veels Geluk aan elke Kunstenaar met hulle posisie op die TOP 20 🎼💪

Hier volg 'n lys van die Kunstenaars wie se musiek deel uit maak vd FOCUS LOGIC TOP 20 🎼 Ondersteuners van die betrokke Kunstenaars word aangemoedig om vir hulle musiek (TOP 20) te gaan stem op die 📻 Webblad by www.hartiesfm.com

Sien gerus ook saam met dit die tabel wat die individuele vordering (posisies op of af) toon van elke Kunstenaar tussen Saterdag 29 November 2025 & Saterdag 6 Desember 2025.

20.) - Mozambique My Nou *(Nuut)
19.) - Bruinoog Blond *(Nuut)
18.) - Almal wil 'n Huisie by die See he (18/-)
17.) - Pas Haar Mooi Op (08/-9)
16.) & Charlize Berg - Moedertaal (15/-1)
15.) - Rock Daai Lyfie 2025 (06/-9)
14.) - Maak Dit Maklik (13/-1)
13.) - Dis Net Jy (19/+6)******
12.) - Trap Diep (14/+2)**
11.) - Reg om Te Toer (20/+9)*********
10.) - Liefde In Die Tweede Mag (12/+2)**
09.) - My Laaste (09/-)
08.) & - Bok Wil Ek Bly (10/+2)**
07.) - Elsie (07/-)
06.) - Ek Bly Jou Taal (04/-2)
05.) - Boertjie voor My Deur (03/-2)
04.) - Sing (05/+1)*
03.) - OE LA LA (11/+8)********
02.) - Hallo My Maatjie (01/-1)
01.) & - Papegaai (02/+1)*******************

Baie Baie Geluk ook aan ons Nuwe Nommer 1 💥 die afgelope week 💪 Welgedaan aan Fatman & Pieter Smith hulle nuutste enkelsnit 🎼 PAPEGAAI 💥 Kop en skouers bo die res op die FOCUS LOGIC TOP 20 🎶

Neem ook Kennis dat die TOP 20 ook beskikbaar is op die digitale platform . Hier volg die skakel:

https://open.spotify.com/playlist/6cPg4dIvrfRgIPwbMhjDYn?si=5-PISgDZQRGeUFZojNji2w&pi=vXGIg_LVRWSAj

Vrede Official op die Die GROOT Ontbyt wow! Net wow!
08/12/2025

Vrede Official op die Die GROOT Ontbyt wow! Net wow!

- VanCoet met hul nuwe liedjie 'Hande', op Die GROOT Ontbyt, 5 Desember 2025.

Pieter Pruis op daai noot op die Die GROOT Ontbyt
03/12/2025

Pieter Pruis op daai noot op die Die GROOT Ontbyt

- Pieter Pruis met sy nuwe liedjie, op Die GROOT Ontbyt, 28 November 2025.

02/12/2025
Kyk nou Pieter Pruis se onderhoud op Die GROOT OntbytVonk Musiek
02/12/2025

Kyk nou Pieter Pruis se onderhoud op Die GROOT Ontbyt
Vonk Musiek

Die nuweling Pieter Pruis wat eers bekendheid op TikTok verwerf het, het nou sy eersteampelike enkelsnit vrygestel. Hy kuier om ons meer te vert...

01/12/2025
Bietjie van a “throw back,” voor Insecure Meisies was Zoé Musiek Hier.
01/12/2025

Bietjie van a “throw back,” voor Insecure Meisies was Zoé Musiek Hier.

Geniet die musiekvideo van Zoé se enkelsnit HierLuister die enkelsnit hier -- https://linktr.ee/zoemusiekRegisseur: George van RooyenKonsep:George van Rooy...

Address

83 Rietfontein Road Jansen Park
Johannesburg
1461

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Coolerbox Records posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category