Sturvy Pictures

Sturvy Pictures Sturvy Pictures is a film-production company who develops, funds and produces feature films.

Ek en my goeie vriend Quinton J Manuels II ruil so bietjie provinsies. Ek gaan Wes-Kaap toe en hy kom Gauteng toe.Comedy...
22/09/2024

Ek en my goeie vriend Quinton J Manuels II ruil so bietjie provinsies. Ek gaan Wes-Kaap toe en hy kom Gauteng toe.
Comedy Night.
Die Vrydag aand, 19:00 is Quinton in Pretoria by die AGS, Eersterust.
R100 per kaartjie

Ek is in Atlantis Sondag aand 17:00 by die Redeemed Pentecostal Assemblies.
R80 per kaartjie

Dankie aan almal wat alreeds kaartjies het, en ook vir die wat nog gaan. Dankie vir al julle ondersteuning🙏

Lindsey Rose

27/08/2024
Dit gaan lekker wees.Vanaand 20:00kykNETMoet nie die een mis nie❤️
24/08/2024

Dit gaan lekker wees.
Vanaand 20:00
kykNET

Moet nie die een mis nie❤️

Dis Sondagaand en jy kort ‘n film om te kyk om die naweek mee af te sluit? Ons het net die fliek vir jou!   nou beskikba...
07/04/2024

Dis Sondagaand en jy kort ‘n film om te kyk om die naweek mee af te sluit? Ons het net die fliek vir jou! nou beskikbaar op DStv Box Office!
•••

Frankie en FelipĂŠ wag vir jou, in jou sitkamer! So maak seker jy huur   hierdie naweek op DStv Box Office online of op j...
06/04/2024

Frankie en FelipĂŠ wag vir jou, in jou sitkamer! So maak seker jy huur hierdie naweek op DStv Box Office online of op jou decoder!
•••

05/04/2024

DIS NAWEEK!
Sit terug, relax en kyk hierdie naweek op jou couch, in jou sitkamer, in jou eie huis!

NOU op DStv BOX OFFICE!

Hier is hoe jy dit online of op jou decoder kan kyk:

RENTING ONLINE:
1. Sign in on DStv Stream https://www.dstv.com.
2. Click on the Movies tab, then BoxOffice, and select Frankie en Felipé. You can either watch the trailer or go straight to ‘Rent Movie’.
3. Select your preferred payment method, and you’ll receive an SMS confirmation of your rental.
4. Then simply press play, grab your popcorn and enjoy your movie!

RENTING ON DECODER:
1. Press the green button on your DStv remote.
2. Here, you can either watch the trailer or go straight to ‘Rent Now’.
3. Select your preferred payment method. After you pay, you’ll receive an SMS confirmation of your rental.
4. Then simply press play, grab your popcorn and enjoy the movie!
•••

Sturvy Pictures is a film-production company who develops, funds and produces feature films.

Dis die laaste dag van die langnaweek! So jy het geen verskoning om nie te relax en   op DStv Box Office te kyk nie! Nou...
01/04/2024

Dis die laaste dag van die langnaweek! So jy het geen verskoning om nie te relax en op DStv Box Office te kyk nie!

Nou beskikbaar op DStv Box Office online en op jou decoder!
•••

1 DAG!Nog net een dag om te wag!   is vanaf more, 29 Maart op DStv Box Office te sien!•••
28/03/2024

1 DAG!
Nog net een dag om te wag! is vanaf more, 29 Maart op DStv Box Office te sien!
•••

28/03/2024

More word al die karakters van deel van jou familie, in jou eie huis, in jou sitkamer!

So maak seker jou enigste planne vir die langnaweek is om op DStv Box Office te kyk!
•••

2 DAE!Oor net twee slapies kom kuier Frankie en FelipĂŠ in jou eie huis! Kry jou snacks en kombers reg, want   is vanaf V...
27/03/2024

2 DAE!
Oor net twee slapies kom kuier Frankie en FelipĂŠ in jou eie huis! Kry jou snacks en kombers reg, want is vanaf Vrydag, 29 Maart op DStv Box Office te sien!
•••

Begin sommer die langnaweek vroeg en  , stiekyt and gaan kyk   in die cinema!Jy kan vandag en more   nog by die volgende...
27/03/2024

Begin sommer die langnaweek vroeg en , stiekyt and gaan kyk in die cinema!

Jy kan vandag en more nog by die volgende cinemas gaan fliek:

Capegate Shopping Centre - Cape Town
N1 City - Cape Town
Minimax Cinema - Paarl
•••

Address

6 Coral Place Stree, Honeyhill
Johannesburg
1724

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sturvy Pictures posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share