07/04/2024
🎼11 April '24
🎟Meer info: https://bit.ly/3ZDWPkS
vertel die storie van Magda en haar man Erhard, wat deelneem aan 'n werklikheidsreeks, waar ’n kameraspan hulle volg om hul dag tot dag lewe - met 'n paar onverwagse kinkels en kabels – te dokumenteer.
Volgens Desiré Gardner is Magda Louw ’n “tong-in-die-kies” en “knop-in-die-keel” kykie op die onvermydelike dinge in die lewe, soos oudword, tyd en die feit dat ons niks kan doen om die arm van die horlosie te laat stilstaan nie.
“Dit gee ook ’n blik op die uitdagings wat ma-wees bied, huweliksprobleme, hoe om jou lewenspad saam met een mens te stap, menopouse, die uitdagings van die middeljare, jaloesie en botoks.
Doors open at 19:00
Main show at 20:00
Platter bestelllings sluit 24hr voor die vertoning
Magda Louw Eenvrouvertoning