Galore SA Media

Galore SA Media Breaking news, entertainment updates, lifestyle features and more. The go-to hub where it all unfolds

🎶 JOHNNY SE JUNE✨ Die Verhaal van Johnny Cash en June CarterAlmal het die rock-'n-roll en die verhoog-magie gesien, maar...
24/08/2026

🎶 JOHNNY SE JUNE
✨ Die Verhaal van Johnny Cash en June Carter

Almal het die rock-'n-roll en die verhoog-magie gesien, maar min het die geveg agter die gordyn geken.

📅 Datum: Donderdag, 10 September 2026
🕒 Tyd: 19h30
💰 Kaartjies: R150
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/JohnnyJuneSep26CT

Johnny se June kombineer 12 ikoniese treffers met ’n meesleurende, agter-die-skerms kykie na Johnny Cash en June Carter se lewens – vertel uit June se perspektief. Beleef hoe verslawing, beproewings en die eise van die pad hul tol geëis het, en hoe musiek uiteindelik hul pad na mekaar oopgekerf het.

Sluit aan vir ’n intieme, rou teater-ervaring vol lewendige musiek, koffers vol verlede en ’n liefde wat geweier het om op te gee.

Met: Christiaan Baartman & Marissa Claasen

🎙️ MEL DIE STORIEVERTELLER – INTERNET SENSASIE✨ LIVE RECORDING SHOWS!INTERNET SENSASIE gaan LIVE! Wees deel van die geho...
24/08/2026

🎙️ MEL DIE STORIEVERTELLER – INTERNET SENSASIE
✨ LIVE RECORDING SHOWS!

INTERNET SENSASIE gaan LIVE! Wees deel van die gehoor wanneer Mel die Storieverteller haar derde komiese eenvrouvertoning regstreeks opneem. Wees deel van die lag, die energie en die oomblikke wat dalk nét op kamera beland.

📅 Datum: Saterdag, 5 September 2026
🕒 Tye: 15h00 & 19h30
💰 Kaartjies: R220
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/MElInternetSensasieSepCT26

In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie Mel die Storieverteller in lewende lywe op die verhoog lyk. Nou stroom almal terug, want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook. En hierdie keer gaan gehore ontdek dat sy kan sing ook!

Mel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oom Riekert se groot fout, ’n beplande vuisgeveg in KuduKraal, hoe Mel die Storieverteller ontstaan het en die siekte op haar voorkop.

Die stories is vars, onverwags en bleddie belaglik — maar glo dit of nie, dis glo alles waar. Wel, so sê Facebook...

🎭 DAAI KLEINDORPIEGEVOEL✨ `n Nuwe Afrikaanse MusiekblyspelAkademia maak vanjaar trots sy buiging op die teaterverhoog me...
24/08/2026

🎭 DAAI KLEINDORPIEGEVOEL
✨ `n Nuwe Afrikaanse Musiekblyspel

Akademia maak vanjaar trots sy buiging op die teaterverhoog met die oorspronklike Afrikaanse studentemusiekblyspel Daai Kleindorpiegevoel.

📅 Datums: 3 – 10 Oktober 2026
🕒 Tyd: Sien vertoningskedule
💰 Kaartjies: R250
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/DkleindorpiegevoelCT26

Daai Kleindorpiegevoel is n hartroerende verhaal van selfontdekking, liefde en gemeenskap. Wanneer Pieter se motor buite die klein dorpie Stofpan onklaar raak, beland hy vir drie weke op Tannie Pompie se plaas. Wat begin as n noodgedwonge wegbreek, verander gou in n ontdekkingsreis vol romanse, eksentrieke dorpenaars, plaasuitdagings, n bok met `n persoonlike vendetta en ou liefdes wat weer opvlam.

Maar Stofpan is alles behalwe stil. Terwyl `n slinkse burgemeester sy oog op meer as net Tannie Pompie se plaas het, moet Pieter besluit: Keer hy terug na die lewe wat hy ken, of waag hy die een wat hy nooit sien kom het nie?

🎶 LIZL SIMOES – KINDERS VAN DIE LIG✨ Die amptelike bekendstellingskonsertn Viering van Lizl Simoes se eerste vyf oorspro...
24/08/2026

🎶 LIZL SIMOES – KINDERS VAN DIE LIG
✨ Die amptelike bekendstellingskonsert

n Viering van Lizl Simoes se eerste vyf oorspronklike enkelsnitte en die begin van n nuwe hoofstuk in haar musikale reis.

📅 Datum: Woensdag, 23 September 2026
🕒 Tyd: 19h00
💰 Kaartjies: R150
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/LizlSimoes

As ATKV-Crescendo-opnamekunstenaar het Lizl die afgelope jaar gehore aangegryp met haar eerlike lirieke, unieke stem en vars klank. Ná die sukses van haar debuut-enkelsnit Muurblom en haar verskyning tydens ATKV-Crescendo GOUD: Divas van Afrikaans, bring sy haar eie musiek na die verhoog in `n produksie vol hoop, emosie en nuwe begin.

Die konsert neem sy naam uit Lizl se splinternuwe duet Kinders van die Lig saam met Joshua na die Reën, wat op 4 September 2026 vrygestel word. Joshua na die Reën sluit ook as spesiale gaskunstenaar by Lizl aan vir hierdie besondere aand.

Onder leiding van musikale regisseur William Jacobs, saam met musikante Ruan Graaff, Angelo Roman en Justin Arendse, word Lizl se oorspronklike musiek in `n unieke lewendige verhoogervaring omskep.

Kom vier die bekendstelling van n nuwe stem in Afrikaanse musiek – n aand waar oorspronklike liedjies, betekenisvolle stories en lig saamvloei.

ATKVCrescendo LiveMusic

🤩 TWO MONTHS. THEN THE BEAT DROPS.Two months from today, the doors open on Hairspray. 💗The cast has been revealed. Rehea...
24/08/2026

🤩 TWO MONTHS. THEN THE BEAT DROPS.

Two months from today, the doors open on Hairspray. 💗

The cast has been revealed. Rehearsals are underway. And over the next two months, Baltimore is going to take shape right here at Die Centurion Teater.

Big voices. Huge comedy. Irresistible music. A story with a fearless heart — experienced close enough to catch every expression and feel every beat.

October suddenly doesn’t feel very far away…

📅 22 October – 7 November 2026
📍 Die Centurion Teater
💰 Tickets: R300 limited view | R350 standard
🎟️ Book now: https://qkt.io/HairsprayTheMusicalCT26

🎭 BRENDAN VAN RHYN – AND NOW FOR SOMETHING COMPLETELY DIFFERENT✨ A cheeky, charming cabaret experienceEveryone’s favouri...
24/08/2026

🎭 BRENDAN VAN RHYN – AND NOW FOR SOMETHING COMPLETELY DIFFERENT

✨ A cheeky, charming cabaret experience
Everyone’s favourite flight attendant, Cathy Specific, is no stranger to the Centurion stage—but this time, it’s the man behind the mask taking centre stage.

📅 Dates: 12 – 13 September
💰 Tickets: R250 – R350
🎟️ Book now: https://qkt.io/BrendanvRhynCt26

Joined by acclaimed pianist Garth Tavares, Brendan van Rhyn takes audiences on an 80-minute musical journey filled with heart, humour and harmony—plus a few delightful surprises along the way.

This carefully curated, wonderfully intimate cabaret features a hand-picked selection of songs brimming with sass, sophistication, wit and warmth. Expect laughter, a touch of drama, and plenty of soul in this up-close-and-personal experience.

🎭 Special cabaret-style seating available for a more immersive experience, alongside standard seating options.

🐾 This performance is presented in benefit of the Southern African Animal Cancer Association (SAACA).

GOLDILOCKS AND THE THREE BEARS! Join us for a fun-filled, hilarious and magical retelling of the classic fairy tale, pac...
24/08/2026

GOLDILOCKS AND THE THREE BEARS!
Join us for a fun-filled, hilarious and magical retelling of the classic fairy tale, packed with adventure, laughter, mischief and plenty of surprises!
Papa Bear played by Henroux Roux
Mama Bear played by Nova Louw
Junior played by alternating Karlie Van Rensburg and Jason Woollatt
Goldilocks played by Ruth Weiss
Will Goldilocks discover who lives in the cottage?
Will the bears catch her?
And most importantly… WHO ATE THE PORRIDGE?!
🎭 GOLDILOCKS AND THE THREE BEARS
📅 24 September – 3 October 2026
📍 Irene Village Theatre
Book here: https://www.quicket.co.za/.../384147-goldilocks-and-the.../
Perfect for the whole family!
And don’t forget our special Sensory-Friendly Show on Friday, 25 September at 10:00.
Gather the family, grab your tickets and join Goldilocks on an adventure you won’t want to miss!
KidsTheatre PretoriaEvents GautengTheatre TheatreForKids

Die jong Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Justin Coetzee is besig om sy eie merk in die Afrikaanse musiekbedryf te ma...
24/08/2026

Die jong Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Justin Coetzee is besig om sy eie merk in die Afrikaanse musiekbedryf te maak met eerlike lirieke, moderne popklanke en 'n opregte passie vir storievertelling.
Met elke vrystelling wys hy groei as kunstenaar en bou hy aan 'n unieke musikale identiteit wat aanklank vind by 'n nuwe generasie Afrikaanse musiekliefhebbers.

Unfold Here:
www.galoresa.online/3kfw

Or visit galoresa.online


Once again produced by acclaimed South African producer Mark Beling, 'Celebrate Life' continues the themes of hope, poss...
24/08/2026

Once again produced by acclaimed South African producer Mark Beling, 'Celebrate Life' continues the themes of hope, possibility and personal growth introduced in 'On a Dream', while offering a deeper insight into the philosophy behind Khazimula and the concepts and stories with which it is intertwined through new music, new reflections and new ideas.

Unfold Here:
www.galoresa.online/z9w6

Or visit galoresa.online


With the release of her album Valley Girl, South African singer-songwriter and producer Amy Tjasink invites listeners in...
24/08/2026

With the release of her album Valley Girl, South African singer-songwriter and producer Amy Tjasink invites listeners into the heart of Cape Town's Deep South through a collection of songs that celebrate home, nostalgia and the moments that shape us. Marked by the lead single, "Kommetjie Boys," the album sparks an exciting new chapter in Amy's career, blending irresistible pop hooks with heartfelt storytelling to create a record that is both unmistakably South African and universally relatable

Unfold Here:
www.galoresa.online/4a5j

Or visit galoresa.online


Address

Johannesburg

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

0630828009

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Galore SA Media posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Galore SA Media:

Shortcuts

Share