Carike Van droom tot werklikheid

Carike Van droom tot werklikheid Mamma | Entrepreneur | Droombouer
Ek help gewone Suid-Afrikaners om hul drome te bou

24/09/2026

Kom kyk wat is moontlik 👇👇👇 Skryf Gratis klas vir die link

VANAAND 7 UURWat as jou inkomste nie meer net van een salaris aan die einde van die maand hoef af te hang nie?📱 Net 2 ur...
24/09/2026

VANAAND
7 UUR
Wat as jou inkomste nie meer net van een salaris aan die einde van die maand hoef af te hang nie?
📱 Net 2 ure per dag vanaf jou foon
🌍 Leer hoe die digitale wêreld werk
💵 Ontdek hoe mense -inkomstestrome aanlyn bou
⏰ En doen dit rondom jou bestaande lewe en werk.
Kom kyk in ons GRATIS KLAS hoe hierdie nuwe manier van werk lyk — en hoe gewone mense dit van hul selfone af aanpak.
👉 Maak 'n lekker koppie koffie en kom kuier saam met ons vanaand 7 uur, jy hoef nie te praat of jou gesig te wys nie.
Skryf net "gratis klas " vir die link

23/09/2026

So dankbaar vir hierdie lewe waar ek daar vir my kinders kan wees... Vir so lank het my 9-5 voor hulle gekom...

Die ergste gevoel?Om iets vir jou kinders te wil gee… en te weet jy kan nie. 💔Nie omdat jy nie wil nie.Nie omdat jy nie ...
22/09/2026

Die ergste gevoel?
Om iets vir jou kinders te wil gee… en te weet jy kan nie. 💔

Nie omdat jy nie wil nie.
Nie omdat jy nie hard genoeg werk nie.

Maar omdat daar eenvoudig nie genoeg geld oor is nie.
Ek ken daardie gevoel.

Ek onthou hoe ek soms moes d**k voordat ek selfs aan iets kleins vir my kinders kon sê: “Ja, ons kan dit doen.”
En dit maak seer.

Want as mamma wil jy nie net rekeninge betaal en tot payday oorleef nie.

Jy wil herinneringe maak.
Jy wil soms “JA!” kan sê sonder om eers jou bankrekening te check.

Jy wil jou kinders kan gee wat jy kan, sonder daardie konstante finansiële druk.

Dit was een van die redes waarom ek besluit het ek moet ’n ander pad begin soek.

Ek het begin leer hoe om ’n aanlyn inkomste te bou rondom my bestaande lewe — en dit het vir my ’n heel nuwe moontlikheid gewys. ❤️

As jy ook moeg is om elke maand te wonder of daar genoeg gaan wees, stuur vir my “BEGIN”.

Ek gee jou graag my gratis gids én video sodat jy self kan sien waaroor dit gaan en hoe ek begin het. 🌸

22/09/2026

Om konstant onder finansiële druk te wees, steel jou VREDE!!!

Wanneer “ons kan dit nie bekostig nie” jou standaardantwoord geword het… 💔Wanneer jou kinders iets vra en jy moet eers i...
21/09/2026

Wanneer “ons kan dit nie bekostig nie” jou standaardantwoord geword het… 💔

Wanneer jou kinders iets vra en jy moet eers in jou kop somme maak.

Wanneer jy hard werk, maar die geld steeds net-net hou tot payday.

Ek ken daardie gevoel. Ek weet hoe dit voel om elke maand te wonder hoe jy alles gaan laat werk.

Maar op ’n stadium moet jy vir jouself vra:
“Is dit nie tyd dat ek ’n ander pad begin soek nie?”

Dit was die vraag wat my lewe begin verander het. ❤️

Ek het ’n ander manier begin leer om ekstra inkomste aanlyn te bou — een wat ek rondom my gesin en bestaande lewe kon doen.

As jy ook voel jy kan nie vir altyd só aangaan nie, stuur vir my BEGIN.

Ek stuur graag vir jou ñ gratis gids en video 🌸

21/09/2026

Die lewe gebeur en voor jy jou oê uitvee maak jy skuld om ander skuld te betaal en is jy vasgevang in daai bose siklus. 🥺🥺🥺


21/09/2026

Desember is om die draai😯😯😯Is jy reg vir al daai ekstra uitgawes???

Moeg daarvoor om jou hele lewe rondom payday te beplan? 😔Om die laaste week van die maand te tel… Om eers te moet kyk wa...
20/09/2026

Moeg daarvoor om jou hele lewe rondom payday te beplan? 😔

Om die laaste week van die maand te tel… Om eers te moet kyk wat in jou rekening is voordat jy “ja” kan sê… Om elke maand te hoop volgende maand gaan anders wees.

Ek ken daardie gevoel, want dit was vir lank my realiteit.

Ek het besef ek kan nie aanhou om net vir payday te leef nie. Ek moes ’n ander pad begin soek — ’n manier om ekstra inkomste te bou rondom my bestaande lewe en my gesin.

En dit is presies die pad wat ek gekies het. ❤️

As jy ook moeg is om elke maand net te probeer oorleef, stuur vir my “BEGIN” en ek wys jou graag die gratis inligting waarmee ek begin het. 🌸

20/09/2026

Voel dit ook vir jou of jy so baie van jou kinders mis omdat jy vasgevang is in ń 9-5???

Address

Kathu
8446

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Carike Van droom tot werklikheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share