Die Waarheid Radio

Die Waarheid Radio "Raak, rasionaal, regverdig - is jy gepantser vir Die Waarheid?"

In die lig van huidige omstandighede en die feit dat Die Waarheid Radio se toerusting geneem is kan ons ongelukkig nie v...
25/10/2024

In die lig van huidige omstandighede en die feit dat Die Waarheid Radio se toerusting geneem is kan ons ongelukkig nie voortgaan met regstreekse uitsendings op dié stadium nie. Ons speel wel vir julle heruitsendings en goeie musiek 🎶

Kuier gerus saam tot verdere kennis.

Dis tyd vir Nog Niekie op Die Waarheid Radio ✨️📻 Jy wéét dit... dis VRYDAG! En Niekie van den Berg is reg om vir jou die...
25/10/2024

Dis tyd vir Nog Niekie op Die Waarheid Radio ✨️📻
Jy wéét dit... dis VRYDAG! En Niekie van den Berg is reg om vir jou die nuutste aktuele sake te bring.

🤒 Is die gety besig om teen Biden te draai a.g.v. sy Covid-19 simptome?

🗣️ Die sterkste uitspraak tot nou toe dat Biden moet terugstaan as Demokrate se kandidaat kom van Barack Obama.

🇿🇦 'n Bespreking van President Ramaphosa se openingsrede saam met Professor Andre Duvenhage.

💸 Reserwebank se besluit om die rentekoerse nié te verlaag nie bring nóg meer pyn vir die verbruiker.

✨ Mandeladag gister bring groot vreugde vir arm mense. ✨

🏉 Springbokke pak Portugal met 12 Wêreldbeker spelers in sy geledere.

🇮🇱 Vrede in Gaza lyk nou bykans onmoontlik om te bereik. Israel weier weer om tweestaat oplossing te aanvaar.

🎶 💃🕺 Baie musiek wat hopelik in jou smaak sal val !!!

Kom skoffel saam...
iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

Die Waarheid Radio 📻 vermaak jou vandag tussen 08:00-22:00 💃🏻🕺Skakel in vir jou gunsteling programme 👌 Volg ons ook op F...
25/10/2024

Die Waarheid Radio 📻 vermaak jou vandag tussen 08:00-22:00 💃🏻🕺
Skakel in vir jou gunsteling programme 👌

Volg ons ook op Facebook by https://www.facebook.com/diewaarheidradio/ en besoek ons YouTube-kanaal vir ons potgooi beeldmateriaal https://m.youtube.com/channel/UCRDRQ8coU7UgbLH0FYHH-Bw

Ons is ook te vinde op Instagram by https://www.instagram.com/invites/contact/?i=5ipr9mcpwlj6&utm_content=p3i2u27

Het jy al ons toep afgelaai❓

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

ᑎEOᑎ ᑎᗩGᒪIG op Die Waarheid Radio vanaand tussen 20:00-22:00⏳️ Chané Kruger is jou gasvrou, en sy gaan sekermaak jy stap...
24/10/2024

ᑎEOᑎ ᑎᗩGᒪIG op Die Waarheid Radio vanaand tussen 20:00-22:00⏳️
Chané Kruger is jou gasvrou, en sy gaan sekermaak jy stap saam met haar in VOLKLEUR vir dié 2️⃣ ure elke weeksdag‼️

Skop jou skoene 👞👠 uit na 'n lang dag, luister en kom kuier saam...

Dit is Droom-saam-Donderdag, ☁🌊🏖😋Chané gesels oor nog van háár gunsteling destinasies, want die vakansie "blues" hou net nie op nie!!

Kom luister ook saam na die lekker "vibey" somer musiek 🎶 en deel met Chané jóú gunsteling vakansieplek 🏝😉
🎵

Die WhatsApp-lyn is natuurlik oop, so laat hoor gerus van jou by 072 809 6513📱

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

Ons probeer altyd iets nuut vir jou bied in die program "RONDOMTALIE." 😁🎡Vandag is geen uitsondering nie!Die moontlikhed...
24/10/2024

Ons probeer altyd iets nuut vir jou bied in die program "RONDOMTALIE." 😁🎡
Vandag is geen uitsondering nie!

Die moontlikhede om allerhande bruikbare goed met 3D kameras 📷 te maak, is blykbaar onbeperk!
Kom luister vanmiddag om nagenoeg vyfuur wanneer Prof. Martin Olivier in die program "RONDOMTALIE" gaan skok en/of verras 😮

Ons praat ook oor die opsporingskyfies wat veral in honde ingeplant word 🐕 Is daar enige nadele daaraan verbonde?

Onthou nou, dis "RONDOMTALIE" vanmiddag tussen 16:00 en 18:00 nét op die golwe van DIE WAARHEID RADIO!📻

Kom sluit gerus by ons aan vir 'n lied en 'n lag 🤩

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

Tussen Die Lyne kleur jou Donderdag in met raakvat gesprekke en lekker musiek van 12nm tot 2nm 😁✨️Vandag is die tweede e...
24/10/2024

Tussen Die Lyne kleur jou Donderdag in met raakvat gesprekke en lekker musiek van 12nm tot 2nm 😁✨️

Vandag is die tweede episode van 'n nuwe segment met die naam -
"Donderdag Debat" 🗣

Lumé & die luisteraars oorweeg en debatteer altwee kante van 'n kwessie en kom tot 'n gevolgtrekking 👀
🤔Debatteer saam op 072 809 6513 🗣😁
Skakel gerus in🎙

❗️Weervoorspelling: 12:15
❗️Nuushooftrekke: 12:30
❗️Nuusbulletin: 13:00

Natuurlik kan jy ook uitsien na die SterStorie om 13:30 in samewerking met Die Waarheid Media ⭐️

Kom gesels saam op Tussen Die Lyne, nét hier op Die Waarheid Radio 😉📻

Nog Niekie is vanoggend weer gepak met belangrike aktuele sake. Jy wil dit nie misloop nie‼️Niekie kuier saam met jou tu...
24/10/2024

Nog Niekie is vanoggend weer gepak met belangrike aktuele sake. Jy wil dit nie misloop nie‼️

Niekie kuier saam met jou tussen 10vm-12nm, elke weeksdag, op Die Waarheid Radio ✨️📻

•Tropiese storm in Filipyne eis 20 lewens😳🌪️

•Israel gaan voort met aanvalle op Beiroet🇮🇱

•Elon Musk gewaarsku oor sy 1 miljoen dollar skenkings per dag👀

•Saoedi-Arabië stel 7 mense tereg🇸🇦

•S.A. klop Bangladesh in kriekettoets🏏

Ons maak musiek 🎶 en praat 🗣️ oor dit en die ander ding...

Skakel gerus in 📢

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

Jy wil nie vanoggend 'Laat die wiele 🛞 rol' misloop nie‼️  Skakel in saam met Regardt de Bruin tussen 8vm-10vm.Ons gaan ...
24/10/2024

Jy wil nie vanoggend 'Laat die wiele 🛞 rol' misloop nie‼️
Skakel in saam met Regardt de Bruin tussen 8vm-10vm.

Ons gaan gesels oor selfbeeld... Dit is iets waarvan ons dalk meer behoort te weet, veral as dit kom by ons kinders 👧🏼👦🏽

Ons het lanklaas gekyk na wie die persone agter straatname was 🤷🏼
Vandag gaan ons kyk wié die persoon was wie se naam vir lank gebruik was as 'n straatnaam in Johannesburg, maar dis onlangs verander 🗣️

Daar is verskillende opinies oor medisyne 💊, party mense hou niks daarvan nie, ander sê jy moet dit gebruik as jy dit nodig het, en dan is daar mense wat 'n pil het vir elke gril. Vandag gaan ons bietjie stilhou en d**k oor medisyne.

Wat die musiek 🎶 aanbetref, gaan ons luister na kitaar legendes van regoor die wêreld 🌎

Dit kan nét lekker raak. Moet dit nie misloop nie!

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

Die Waarheid Radio 📻 vermaak jou vandag tussen 08:00-22:00 💃🏻🕺Skakel in vir jou gunsteling programme 👌 Volg ons ook op F...
24/10/2024

Die Waarheid Radio 📻 vermaak jou vandag tussen 08:00-22:00 💃🏻🕺
Skakel in vir jou gunsteling programme 👌

Volg ons ook op Facebook by https://www.facebook.com/diewaarheidradio/ en besoek ons YouTube-kanaal vir ons potgooi beeldmateriaal https://m.youtube.com/channel/UCRDRQ8coU7UgbLH0FYHH-Bw

Ons is ook te vinde op Instagram by https://www.instagram.com/invites/contact/?i=5ipr9mcpwlj6&utm_content=p3i2u27

Maak kontak met ons omroepers via WhatsApp by 0728096513.

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

ᑎEOᑎ ᑎᗩGᒪIG op Die Waarheid Radio vanaand tussen 20:00-22:00⏳️ Chané Kruger is jou gasvrou, en sy gaan sekermaak jy stap...
23/10/2024

ᑎEOᑎ ᑎᗩGᒪIG op Die Waarheid Radio vanaand tussen 20:00-22:00⏳️
Chané Kruger is jou gasvrou, en sy gaan sekermaak jy stap saam met haar in VOLKLEUR vir dié 2️⃣ ure elke weeksdag‼️

Skop jou skoene 👞👠 uit na 'n lang dag, skink 'n glasie wyn🍷en kom kuier saam.

Dis Wyntyd-Woensdag, 🍷🥂 Chané deel Wyntoerisme in SA met ons, en gee ook vir ons 'n paar wynplaas opsies in verskillende dorpe waar jy kan wyn proe 😋

Kom vind ook uit watter disse pas by watter wyn, en ook watter wynplase kinder vriendelik is🤸‍♀️🥩🧀

Natuurlik is die program ook propvol musiek om jou klein Saterdag op 'n hoë noot te eindig. 🎵

Die WhatsApp-lyn is natuurlik oop, so laat hoor gerus van jou by 072 809 6513📱

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

Die Waarheid Radio bied aan Alan Jackson! Die honky-tonk legende 😁 ✨ Jy kan uitsien na goeie musiek vanaand!😁Hierdie is ...
23/10/2024

Die Waarheid Radio bied aan Alan Jackson! Die honky-tonk legende 😁 ✨

Jy kan uitsien na goeie musiek vanaand!😁

Hierdie is die plek om te wees van 6nm-8nm✨

Dis Afri-Melodieë saam met Ria van Wyk, eksklusief op Die Waarheid Radio 📻

Raak deel van die gesprek op:
072 809 6513

As jy nog nie ons toep afgelaai het nie, laai hom gerus af deur van die skakels hieronder gebruik te maak:

iOS:

https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:

https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

'n Groepie Suid-Afrikaanse 🇿🇦 braaiers vertrek vanaand na Duitsland. Hulle gaan aan 'n internasionale braaikompetisie de...
23/10/2024

'n Groepie Suid-Afrikaanse 🇿🇦 braaiers vertrek vanaand na Duitsland. Hulle gaan aan 'n internasionale braaikompetisie deelneem.
🥩🔥🍽️
Ons hoor vanmiddag by Jacques Engelbrecht, een van die spanlede, waaroor alles gaan.

Daar is weer nuus uit Griekeland 🇬🇷 en ook oor die Afrikaanse wikipedia.

Ook in vanmiddag se tjokvol "RONDOMTALIE," 🎡 wat om vieruur begin, praat Hendrik Steyn oor amateurradio 📻 as stokperdjie vir siggestremdes 😎

Kom wees gerus deel van "RONDOMTALIE" saam met Martin Jansen en begin jou kleinsaterdagaand op die regte noot 🎶

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

Dis Woensdag, en dit beteken natuurlik SAKEVERNUF saam met Letitia van der Walt tussen 2nm-4nm, eksklusief op Die Waarhe...
23/10/2024

Dis Woensdag, en dit beteken natuurlik SAKEVERNUF saam met Letitia van der Walt tussen 2nm-4nm, eksklusief op Die Waarheid Radiostasie 📻

Letitia gesels vanmiddag met Chantelle Kleynhans oor 'n splinternuwe produk wat die lig gesien het in Suid-Afrika 🇿🇦 in die laaste maand. Dié Amerikaanse 🇺🇸 produk help jou liggaam om SELF vet te verbrand 😳
Dit brand nie vet namens jou nie, dit leer jou liggaam om dit SELF te doen.
Klink dit vir jou interresant? Of te goed om waar te wees? Kom vind gerus meer uit.

Letitia deel ook met ons 🔟 wenke as dit kom by sosiale media bemarking vir jou besigheid 🌎

Ons gesels ook oor die Sakevernuf Netwerk en hoe jou besigheid hierby kan baat 🌱

Is jy opsoek na werk? Of het jy 'n pos beskikbaar by jou maatskappy? Luisteraars kan nou hulle CV's aanstuur om in aanmerking te kom vir werk. Ons is die medium wat werknemers en werkgewers bymekaar bring.

Word vandag nog 'n Sakevernuf lid deur die onderstaande skakel 👇🏻 https://www.diewaarheidradio.com/sakevernuf/

Laai ons toep af en kom praat saam besigheid‼️
iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

Die tafel is gedek vir middagete tussen 12:00 en 14:00 op Die Waarheid Radio saam met Lumé🎵😁Draai die volume op en kom l...
23/10/2024

Die tafel is gedek vir middagete tussen 12:00 en 14:00 op Die Waarheid Radio saam met Lumé🎵😁

Draai die volume op en kom luister saam na 'Tussen Die Lyne' 💫

°Banke, baadjies, handsakke en skoene...
Is ons nie gaande oor 'leer' nie?😍🧥👞
Kom vind uit hoe om jou leerprodukte langer te laat hou met hierdie eenvoudige wenke!

°Essensiële olies word dikwels gebruik in aromaterapie, 'n vorm van alternatiewe medisyne wat plantekstrakte gebruik om gesondheid en welstand te ondersteun⚕️💊

Essensiële olies ruik heerlik, verminder stres, behandel swaminfeksies en help jou om te slaap💤
'n Proses genaamd distillasie verander die "essensie" van 'n plant in 'n vloeibare vorm vir baie medisinale en ontspanningsgebruike!🧖‍♀️

Sommige van die gesondheidseise wat met hierdie olies geassosieer word, is egter omstrede.
Wat is essensiële olies, en werk dit?🤔💭
Lumé verduidelik alles wat jy moet weet oor essensiële olies en hul gesondheidseffekte🪔

°United Airlines dreig om almal te verwyder as Business Class-passasiers nie sitplekke aan bemanning gee nie👩‍✈️👨‍✈️✈️😮

❗️Weervoorspelling - 12:15
❗️Nuushooftrekke - 12:30
❗️Nuusbulletin- 13:00

Vastrap-musiek, goeie geselskap en vindingryke gesprekke op EEN plek, jou gunsteling aanlyn-radiostasie!🎵

Dis 'n afspraak, sien jou 12:00😉

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_shareu

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Nog Niekie saam met Niekie van den Berg is reg om jou geselskap te hou tussen 10vm-12nm vandag‼️•Rusland is ons vriend🇷🇺...
23/10/2024

Nog Niekie saam met Niekie van den Berg is reg om jou geselskap te hou tussen 10vm-12nm vandag‼️

•Rusland is ons vriend🇷🇺

•Israel verwag Amerikaanse steun indien hy Iran aanval🤔

•Oekraîne se bevolking daal met 10 miljoen sedert die uitbreek van die oorlog🇺🇦

•Amerikaanse kiesers word voor die verkiesing gekonfronteer deur disonformasie soos nog nooit te vore😵🇺🇲

Dan kan jy ook lekker geselskap verwag oor alles en nog wat. Natuurlik musiek 🎶 ook wat jy van sal hou 💃🕺

Dis Nog Niekie, elke weeksdag vir jóú luistergenot 🗣️

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

Regardt de Bruin is reg om saam met jou te kuier op 'Laat die wiele rol' 🛞 vanoggend tussen 8vm-10vm 🕑 Regardt bespreek ...
23/10/2024

Regardt de Bruin is reg om saam met jou te kuier op 'Laat die wiele rol' 🛞 vanoggend tussen 8vm-10vm 🕑

Regardt bespreek 'n spul interresanthede vanoggend. Jy wil dit verseker nie misloop nie. Kuier saam met Regardt elke weeksdag vir relevante onderwerpe en die nuutste verwikkelinge op aktuele front.

Die Waarheid Radio 📻 - jou gunsteling aanlyn radiostasie‼️

Gesels gerus met Regardt via ons WhatsApp-lyn op 0728096513📱

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

Die Waarheid Radio 📻 vermaak jou vandag tussen 08:00-22:00 💃🏻🕺Skakel in vir jou gunsteling programme 👌 Volg ons ook op F...
23/10/2024

Die Waarheid Radio 📻 vermaak jou vandag tussen 08:00-22:00 💃🏻🕺
Skakel in vir jou gunsteling programme 👌

Volg ons ook op Facebook by https://www.facebook.com/diewaarheidradio/ en besoek ons YouTube-kanaal vir ons potgooi beeldmateriaal https://m.youtube.com/channel/UCRDRQ8coU7UgbLH0FYHH-Bw

Ons is ook te vinde op Instagram by https://www.instagram.com/invites/contact/?i=5ipr9mcpwlj6&utm_content=p3i2u27

Maak kontak met ons omroepers via WhatsApp by 0728096513📱

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

Address

Kempton Park

Telephone

+27728096513

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Waarheid Radio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Waarheid Radio:

Share

Category