19/10/2023
Lees Franna Benadé se artikel in die nuwe Goue Munt 😬 Hy is more-oggend (20 Oktober) by Huis van Restourasie, Kimberley - om 6:30. Almal is welkom en die toegang is gratis 🤗 Kan nie wag nie!
Goue Munt is `n gratis geselstydskrif in Kimberley. Die tydskrif is ook digitaal beskikbaar. Die tweede uitgawe word in die eerste week van Februarie versprei.
Slegg Str
Kimberley
8301
Be the first to know and let us send you an email when GoueMunt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to GoueMunt: