13/06/2017
K.B.Y dis die plek
Rooi pepper in my bek' ek is rou ek is stoud ek is foken 'n gemors, honger as of ek nooit ge'eet het x 'n hond' Al die Ouens ken wie ek is, waar ek is, ek loop nie met kak nie' Coward my ek maak nie sak nie, chice x jou' x maak nie kak nie' is jy indota ntsezwa dit maak nie sak nie raak wys van 'n franz sonder wys in lokasie jou Trasie 'x number 1 op daai spot in Mzansi murdering & Killing 'em Son