Overstrand Herald

Overstrand Herald A small, fiercely independent newspaper serving Hangklip/Kleinmond for the last 31 years Contact the Editor, Gerard Grobler at [email protected].

Small, fiercely independent community newspaper serving the Western Cape coastal communities of Kleinmond, Betty's Bay, Pringle Bay and Rooiels. Enquiries about advertising can be directed to [email protected].

In hierdie week se uitgawe.  NAsionale politieke skuiwe raak ons eie vissers.. Nou by jou naaste handelaar
26/06/2026

In hierdie week se uitgawe. NAsionale politieke skuiwe raak ons eie vissers.. Nou by jou naaste handelaar

Daar heers reeds 'n groot opgewondenheid by die NG Kerksaal! Die jaarlikse wintermark skop 16:00 vanmiddag af!
25/06/2026

Daar heers reeds 'n groot opgewondenheid by die NG Kerksaal! Die jaarlikse wintermark skop 16:00 vanmiddag af!

Die Overstrand Herald is opgewonde om vanaf môre ook die gemeenskap van Fisherhaven te bedien.As ’n onafhanklike en apol...
24/06/2026

Die Overstrand Herald is opgewonde om vanaf môre ook die gemeenskap van Fisherhaven te bedien.

As ’n onafhanklike en apolitieke gemeenskapskoerant is ons doel om inwoners ingelig te hou oor sake wat hul daaglikse lewens raak. In die komende maande sal ons gebalanseerde verslaggewing bied oor die plaaslike verkiesing, nuus en verwikkelinge in Wyk 15, omgewingskwessies, gemeenskapsprojekte en die stories wat vir Fisherhaven se inwoners belangrik is.

Ons sien daarna uit om deel van julle gemeenskap te word en ’n platform te bied vir plaaslike nuus, plaaslike mense en plaaslike kwessies.

📍 Beskikbaar vanaf Donderdag, 25 Junie om 11:00
📰 Haven Superette, Fisherhaven

24/06/2026

Calling all our readers from near and afar!

Register for the **Pam Golding Hangklip Marathon** before it's too late. Entries are filling up fast, and you won't want to miss out on this unforgettable event.

This is more than just another marathon – it's set to raise the bar and redefine how community marathons are organised in the future.

Whether you're joining us from elsewhere in South Africa or from abroad, now is the time to secure your place on the starting line.

Don't wait – enter today and be part of something special!

23/06/2026

Ons doen ‘n beroep aan al ons kykers en lesers om Ethan se loopbaan te ondersteun. Hy is gekies vir die Cravenweek in Bloemfontein. U kan betalings in die onderstaande rekening doen.
Rek naam: R Swartz
Current account
Nedbank Takkode: 131505.
Rekening no: 1314804839
Verwysing : Ethan

22/06/2026

It’s going to be awesome ! Don’t delay register today !

21/06/2026
 Decinti n inwoner van Kleinmond en n jarelange vriendin , skryf hierdie mooi huldeblyk aan Porchie.  Het hy geweet hy h...
21/06/2026

Decinti n inwoner van Kleinmond en n jarelange vriendin , skryf hierdie mooi huldeblyk aan Porchie. Het hy geweet hy het vroeer hier gewoon?

15 Grade Celsius = 15 minute in die water. Groot opgewondenheid was in die lug toe ongeveer 50 mense die koue water van ...
20/06/2026

15 Grade Celsius = 15 minute in die water.
Groot opgewondenheid was in die lug toe ongeveer 50 mense die koue water van die Kleinmond Hawe getrotseer het vir die NSRI se Winter Solstice Cold Plunge. ‘n Mooi wintersdag terwyl die manne en vroue in rooi almal se veiligheid virseker het. Die dames van Sophia se Poel swemgroep, was veral tuis in die water!

20/06/2026

Andre Botes van NSRI het met die Overstrand Herald gesels oor vandag se Winter Solstice Plunge in Kleinmond Hawe

Address

17A 14th Street
Kleinmond
7195

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27282714212

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Overstrand Herald posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Overstrand Herald:

Share

Category