Sensiteef

Sensiteef ✌🏻Goal is 10K followers✌🏻
👊🏻Teef Squad👊🏻

Hi julle follow my nuwe page. Die een gaan nie meer gebruik word nie
10/09/2024

Hi julle follow my nuwe page. Die een gaan nie meer gebruik word nie

Sensiteef Meme vir die dag.

Dankie vir elke mamma,suster,niggie,vriendin, elke liewe vrou net dankie. Julle almal maak die wêreld 'n beter plek.
09/08/2024

Dankie vir elke mamma,suster,niggie,vriendin, elke liewe vrou net dankie. Julle almal maak die wêreld 'n beter plek.

22/07/2024

Noem my sommer Donald Trump, want ek is moeg vir oorskiet.

Die dae van my jeug🙌🏻😂 follow Sensiteef  vir meer relatable content🔥
17/07/2024

Die dae van my jeug🙌🏻😂 follow Sensiteef vir meer relatable content🔥

15/07/2024

Hulle wil jou judge maar hulle eyebrows lyk soos die strepe op 'n teerpad.

13/07/2024

TAG iemand wat die gevoel ken!

Musiek: Marno van der Merwe

As die Springboks môre wen sal ek in volgende week my groen verf en op 'n scooter ry op die N12.
12/07/2024

As die Springboks môre wen sal ek in volgende week my groen verf en op 'n scooter ry op die N12.

12/07/2024

So hier is 'n vinnige update oor wat alles gebeur het, wat ons gaan doen en die toekoms vir Sensiteef !

Address

Klerksdorp

Telephone

+27727740251

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sensiteef posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sensiteef:

Share