Klerksdorp Midweek

Klerksdorp Midweek Klerksdorp Midweek is a free newspaper distributed in Klerksdorp, Orkney and Stilfontein.

Graan SA sê die Suid-Afrikaanse koringbedryf is in ’n krisistoestand. Stygende insetkoste, onderdrukkende internasionale...
07/12/2025

Graan SA sê die Suid-Afrikaanse koringbedryf is in ’n krisistoestand.

Stygende insetkoste, onderdrukkende internasionale pryse en ’n tariefstelsel wat nie tred hou met markrealiteite nie, plaas produsente op die rand van finansiële ondergang. Indien ingryping nóg vertraag, kan plaaslike produksie onomkeerbaar afskaal.

Die organisasie roep alle rolspelers in die stroom-op- en stroomafwaardeketting, insluitend die publiek, op om die krisis dringend aan te spreek.

- Lees meer: https://www.northwestnewspapers.co.za/midweek/news/latest-news/swart-vrydag-vir-koring

06/12/2025

05/12/2025

Address

1 Pres Paul Kruger Street
Klerksdorp
2570

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klerksdorp Midweek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klerksdorp Midweek:

Share