Hood Ratz

Hood Ratz Al die links om my songs en videos af te laai sal op hierdie blad beskikbaar wees. Bly updated

Karoo King πŸ“€β€
29/06/2020

Karoo King πŸ“€β€

Stream and Save Deary 4 - Distributed by DistroKid

17/06/2020

Having Our Own Dreams
Really Amazes Their Zone
❀🌏⌚

βœŠπŸ”’
14/06/2020

βœŠπŸ”’

DJ KLIGO-SESSION 55

11/06/2020

Nuwe musiek is oppad. ❀✊
"Musiek wat lewe spreuk." πŸ’•πŸŒ

07/06/2020

Share hierdie post sodat almal van jou vriende en familie na "Hood Ratz" se boodskappe van verandering en ervaring kan luister met jou. Ons weet saam kan ons 'n change bring. ❀✊

07/06/2020

Hood Ratz Tracklist (Wat oppad is):
- Trane Van Verlange (Wil De Beest) ft. Ammo' B & Waynee
- Emojies (Wil De Beest) ft. Waynee
- Ek Doenit Vidi G.A.N.G.A (Wil De Beest solo)


❀🌏

07/06/2020

"Elke dag 'n hoofpyn, slapelose nagte.
Ons breins (bruines) word mishandel met wat is daar te wagte.
MΓ΄re is 'n nog 'n dag, die kas is in 'n PAPte.
En waar gaan ons BROOD kry ? Dit EET aan ons gedagte.
Stres is 'n CRIME en jou HART is 'n VERDAGTE.
Binne in jou oΓ« is net nattegheid van TRANE,
Dit ROL al soos GANGSTERS al oor jou WANGE
En wat dit veroorsaak is pyn en verlange." πŸ’”βœŠ

- Wil De Beest

07/06/2020

"Ek het gedink ek speel dinge safe
Om die chats te delete en sommer uit te skuif,
Maar my account was klaar op my meisie se phone ge'activate.
Om te explain was verby die EXperation DATE."

Ammo' B (Enslin Adams) Appreciation Post ❀
- Slapelose Nagte 🎡

Follow Enslin Adams πŸ“²

07/06/2020

Slapelose Nagte Appreciation Post
❀

Address

Ladismith

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hood Ratz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hood Ratz:

Share

Category