01/03/2022
JEUG INSPIRASIE KONSERT FOTOS:
Baie dankie aan almal wat die Jeug Inspirasie Konsert, op Vrydag, 25 Februarie by Langebaan Seebreeze saal bygewoon het.
Dit was n reuse sukses, en die talent was uit die boonste rakke.
Bly veilig jongspan en ons is trots op julle!
EPH span ###