06/02/2020
Terugvoer van se kliente:
Ek is Theresa Fourie, ek werk as sekretaresse vir Baltimore BV, die afgelope 4jr. Ek koop al ons skoonmaakmiddels aan by Cleaning Solutions, wat bedryf word deur Hesti Grobler. In die 4 jr was ek nog net altyd tevrede met die produkte en uitstekende diens wat ek ontvang. Dankie Hesti !
Ons bestel al baie jare by Cleaning Solutions stock vir ons Lodges. Hulle produkte werk goed en hulle lewer baie goeie en vinnige diens. Sal hulle verwys na enige een Lize van AAA Baltimore
Danki Hesti van Cleaning Solutions vir jou goeie diens wat jy lewer. Jy het tot by my huis afgelewer en ek is dood tevrede met jou produkte. Maryna Pieterse
Cleaning Solution's se produkte is puik, en baie bekostigbaar. Dankie vir die persoonlike, vriendelike diens, en aflewering word ook sonder moeite gedoen....ek beveel dit graag aan vir my vriende. Groete Chantell van der Walt