Noordwester

Noordwester Newspaper Die Noordwester - Die Noordwester is steeds sedert 1955 ‘n onontbeerlike toevoeging tot elke huishouding in sy verspreidingsgebied.

Ons kontrei-koerant verteenwoordig weekliks die stem en hart van ons gemeenskap. Die koerant berig oor nuus van die dag, gebeure in die gemeenskap, sport, skolenuus, vermaaklikheid en dra die welvaart van sy adverteerders op die hart. Die Noordwester is die stem van die gemeenskap wat sy lesers inlig, opvoed en vermaak.

Hulle swem dat die water spatOmolemo Akinola het 13 Vlakke by die swemskool voltooi. Hier is sy saam met instrukteurs Mi...
13/09/2026

Hulle swem dat die water spat
Omolemo Akinola het 13 Vlakke by die swemskool voltooi. Hier is sy saam met instrukteurs Misa Vermeulen en W***y Kearney.

Hulle swem dat die water spatNifemi Akinola het al 13 Vlakke by W***y’s Swimming Academy voltooi. Saam met haar is Misa ...
13/09/2026

Hulle swem dat die water spat
Nifemi Akinola het al 13 Vlakke by W***y’s Swimming Academy voltooi. Saam met haar is Misa Vermeulen en W***y Kearney (instrukteurs).

12/09/2026


Okami Kai presteer by Nasionale kompetisieLede van die Okami Kai MJJ-klub in Lichtenburg het op 5 September onder leidin...
12/09/2026

Okami Kai presteer by Nasionale kompetisie
Lede van die Okami Kai MJJ-klub in Lichtenburg het op 5 September onder leiding van Sensei W***y Kearney, aan die Morganti Ju-Jitsu Nasionale kompetisie deelgeneem... Lees meer: https://share.google/fgU8eqlEF0PNQg0RR

Liggies se boekwurmLeja Nel van Laerskool Lichtenburg het ‘n eerste plek behaal in die afdeling onvoorbereide lees by di...
12/09/2026

Liggies se boekwurm
Leja Nel van Laerskool Lichtenburg het ‘n eerste plek behaal in die afdeling onvoorbereide lees by die EFAL LEO Reading Competition van die departement. Sy het dus deurgedring na die distrikskompetisie, wat op Donderdag, 10 September in Zeerust plaasgevind het.

Former acting municipal manager appears in courtNOORDWESTER – DELAREYVILLE - Lesang Cyril Lobakeng (58), the former acti...
12/09/2026

Former acting municipal manager appears in court
NOORDWESTER – DELAREYVILLE - Lesang Cyril Lobakeng (58), the former acting municipal manager of Tswaing Local Municipality, appeared in the Delareyville Magistrates’ Court on Friday, 4 September, on charges of contravention of the Municipal Finance Management Act (MFMA) 56 of 2003... Read more: https://shorturl.at/rmf1a

Martin’s Spares vier 30 jaar met groot uitbreidingNOORDWESTER – LICHTENBURG - Martin’s Spares, geleë op die hoek van Lan...
12/09/2026

Martin’s Spares vier 30 jaar met groot uitbreiding
NOORDWESTER – LICHTENBURG - Martin’s Spares, geleë op die hoek van Lang- en Bantjesstraat, vier 30 jaar se diens met die amptelike opening van hul nuwe selfhelp-afdeling op Saterdag, 12 September van 08:00 – 14:00... Lees meer: https://shorturl.at/yUKvu

Address

19 Bantjes Street
Lichtenburg
2740

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 12:00

Telephone

+27186326038

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Noordwester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Noordwester:

Shortcuts

Share