Nagvlug Films

Nagvlug Films proudly south african. globally minded. always in pursuit of what moves us.

08/09/2025

Jy's Okay (uit My F*k Marelize*)Lirieke en melodie deur Len MullerLied Vervaardiging en vermenging deur Theo CrousVideo Footage van Len Muller vervaardig deu...

08/09/2025
08/09/2025
08/09/2025

😱💛 Vanoggend se twee hoofgaste is die bekroonde aktrises, Je-ani Swiegelaar en Zandelle Meyer.

Ons gesels oor die splinternuwe Silwerskermfees-film, “My F*k Marelize,” waar hul die rol van MA en DOGTER vertolk. 🎥😉

08/09/2025
08/09/2025

Met elf benoemings en agt toekennings was die speelfilm Hen die grootste wenner by vanjaar se Silwerskermfees in Augustus.

08/09/2025

HEN | Nuwe Film | 10 Okt in Fliekteaters

Met elf benoemings en agt toekennings was die speelfilm Hen die grootste wenner by vanjaar se Silwerskermfees in Augustus. Dié swart-en-wit gruwelprent het egter nie net beoordelaars beïndruk nie – dit word deur kritici geloof as ’n fliek wat met die beste in die wêreld kan meeding.

Die goeie nuus is dat Hen op 10 Oktober in filmteaters in Suid-Afrika begin wys. Dit is die tweede speelfilm wat vanjaar op die Silwerskermfees gedebuteer het, wat in bioskope vertoon gaan word. Dit volg op My f*k, Marelize! wat tans ’n lokettreffer op die kringloop is.

Hen is ’n sielkundige gruwelprent en vertel van ’n man en vrou wat alleen in ’n amper vervalle huis woon. Op ’n jagtog kom die man op ’n afgryslike toneel af waar hy ’n seun toegesluit in ’n kis vind. Hy ontferm hom oor die kind en neem hom saam huis toe, maar wie is hierdie seuntjie wat so vreemd optree?

Die film is ’n skerp besinning oor oorlewing in die middel van nêrens, die fyn lyn tussen lewe en dood en die ewige stryd tussen goed en kwaad en hoop en wanhoop.

In die rolverdeling is en as die man en vrou, Dawid en Hanna. Dawian van der Westhuizen speel die seun, Lukas. Marelize Viljoen en Anoecha Krüger is twee verdere byspelers.

08/09/2025
08/09/2025

💬 😱 WIE van julle het hierdie film al gekyk en WAT het julle daarvan gedink?

Je-ani Swiegelaar en Zandelle Meyer KUIER hierdie NAWEEK by ons in die ontbytSAKE ateljee so indien jy enige vrae vir Je-ani of Zandelle het, laat weet gerus vir ons in die kommentaar hieronder en ons maak seker dit kom by hulle uit. ✨ ❤️

03/09/2025

My F*k Marelize!, het oor die naweek die ligte uitgeskiet by die Suid-Afrikaanse en Namibiese loket en daarmee die boonste sport op die Suid-Afrikaanse toptien bereik. ✨🚴

Lees meer hier:https://bit.ly/3I3xDjr

Address

17 Prince Street
Linden
8001

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nagvlug Films posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nagvlug Films:

Share

Category

Wonderlus | 27 April 2018

Waar kry ons, ons idee van liefde vandaan? Is dit wat ons daarvan verwag regverdig?

Ons lewe in ’n tydperk van romantiek, filters en blou regmerkies. Ons ken die stories wat van ons verwag word. Ons streef daardie stories na. Snaaks hoe dit gewoonlik moeiliker gedaan as gedink is.

Om verlief te wees is blykbaar alles. Ons mag mos nie ophou glo nie. Die antwoorde wat flieks ons gee moet tog reg wees, want hoe bestaan die idee, maar nie die realiteit nie? Miskien is die idees vals. Of miskien is dit net nog nie sulke tyd nie. So, doen wat jy moet.

www.wonderlus.com