Volle Evangelie Kerk Magalies

Volle Evangelie Kerk  Magalies ✨“Julle is die lig vir die wêreld..."✨
Matteus 5:14

  Nuwe Jaar. Nuwe Genade.Dieselfde Jesus.🕘 Tyd: 09h00📍 Plek: Volle Evangelie Kerk Ligpunt“Sy genade is elke môre nuut.”K...
30/12/2025



Nuwe Jaar. Nuwe Genade.
Dieselfde Jesus.

🕘 Tyd: 09h00
📍 Plek: Volle Evangelie Kerk Ligpunt

“Sy genade is elke môre nuut.”
Klaagliedere 3:22–23

Kom begin die nuwe jaar, gevoed, vergewe en vernuwe

28/12/2025
Feesseisoen Dienste  Kom rus in Sy teenwoordigheid – vier, aanbid en begin nuut saam met Jesus 📅 Sondag 21 Desember🕘 09:...
18/12/2025

Feesseisoen Dienste
Kom rus in Sy teenwoordigheid – vier, aanbid en begin nuut saam met Jesus

📅 Sondag 21 Desember
🕘 09:00 – Oggenddiens

📅 Sondag 28 Desember
🕘 09:00 – Oggenddiens

📅 Sondag 4 Januarie 2026
🕘 09:00 – Oggenddiens

Almal is hartlik welkom 🤍



16/12/2025

Dis lekker om die Here te dien! Fun saam, boeresport, lag en ’n dag vol seën.
Piekniek

Wat ’n heerlike dag van kuier en saamwees!Lag, boeresport, goeie kos en nog beter geselskap — alles in ’n rustige plaasa...
16/12/2025

Wat ’n heerlike dag van kuier en saamwees!
Lag, boeresport, goeie kos en nog beter geselskap — alles in ’n rustige plaasatmosfeer. 🤍

Dis so lekker om die Here saam te dien, Hom te eer en as familie en vriende bymekaar te wees.
Dankbaar vir elkeen wat deel was van hierdie spesiale dag.

✨ Saam onthou ons. Saam dien ons. Saam vier ons. ✨

piekniek
Ligpunt

SONDAG | 09:00Aanbidding • Woord • KuierVolle Evangelie Kerk LigpuntKom beleef ’n vars ontmoeting met Jesus—warm, welkom...
10/12/2025

SONDAG | 09:00
Aanbidding • Woord • Kuier
Volle Evangelie Kerk Ligpunt

Kom beleef ’n vars ontmoeting met Jesus—warm, welkom en vol lewe.
Jou plek. Jou mense. Jou Ligpunt.

SONDAG ENCOUNTERBeleef Sy Teenwoordigheid Aanbidding • Woord • Gemeenskap09:00 | Volle Evangelie Kerk Ligpunt
03/12/2025

SONDAG ENCOUNTER
Beleef Sy Teenwoordigheid
Aanbidding • Woord • Gemeenskap
09:00 | Volle Evangelie Kerk Ligpunt

Address

10 Park Street
Magaliesburg
1791

Opening Hours

10:00 - 11:30

Telephone

+27822661629

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volle Evangelie Kerk Magalies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Volle Evangelie Kerk Magalies:

Share