
12/10/2025
MENING| Meestal is dit ‘n feesviering wanneer kinders 18 word en universiteit toe gaan. Baie ander ervaar dit anders – dis nie altyd die maklike manier nie. Soms is dit een van die moeilikste besluite om jou ouerhuis te verlaat, veral as ‘n jong vrou in vandag se samelewing. Sekere ouers bel elke aand om te hoor of die kind oukei is, laai kos af en doen navraag omdat die kind sukkel om aan te pas.
Dan kry jy die res — diegene wat die eerste keer hul ouerhuis verlaat sonder dieselfde ondersteuning.
LEES GRATIS HIER:
Ontdek die emosionele reis van jongmense wat "teen alle verwagtinge" huis verlaat om te oorleef en nuwe lewens op te bou. 'n Kragtige verhaal oor veerkragtigheid, onafhanklikheid en hoop vind wanneer tuisgaan nie 'n opsie is nie.