Sinbin Media

Sinbin Media SINBIN MEDIA

19/06/2024

Een van SA se topboksers, die talentvolle Roarke Knapp, veg vanaand teen die taai Meksikaan Jorge Garcia Perez, wat nog nooit in sy professionele loopbaan uitgeklop is nie.

19/06/2024

KLEINSEE: COPS INTERCEPTS A LESOTHO NATIONAL WITH UNCUT DIAMONDS

The multi-disciplinary team executing Operation Vala Umgodi in Kleinsee in the Namakwa District arrested a 21-year-old Lesotho National for alleged possession of uncut diamonds in Kleinsee on Tuesday, 18 June 2024.

The team was conducting routine inspections at a vehicle checkpoint near Kleinsee, stopped and searched the suspect and found suspected uncut diamonds in his possession. He could not provide a reasonable explanation for the possession of the suspected diamonds and could also not provide the immigration officials with documentation of being legally in the country.

The suspect was subsequently arrested and will appear in Court soon.

Operation Vala Umgodi will strengthen its efforts to eradicate illicit mining and the proliferation of undocumented persons in the Northern Cape.

06/03/2024

A case of assault was opened against the rapper on Saturday, 2 March

11/11/2023

Remember one thing even if the Municipality and Eskom shut off your power and water, it's OK but remember just one thing they can't shut off your solar power and borehole water

02/09/2023

⛽ BRANDSTOF || As die regering nie op die een of ander manier ingryp nie, gaan die petrolprys Woensdag met nagenoeg R1,65 per liter styg en diesel gaan met nagenoeg R2,85 per liter opskiet.
LEES HIER ➡️ https://brnw.ch/21wCbDw

10/08/2023
07/08/2023

’n Nuwe Covid-19-variant is besig om infeksies in Brittanje te laat styg.

06/08/2023

Plaasmoorde en -aanvalle het volgens amptelike syfers vanjaar skerp gestyg, vergeleke met die eerste sewe maande van 2022.

06/08/2023
06/08/2023
06/08/2023

Suid-Afrika speel Sondag in sy eie “eindstryd”.

06/08/2023

Die Stad Johannesburg sê dit sal ongeveer R178 miljoen kos om die skade te herstel wat onlangs deur die ondergrondse metaangasontploffing in die middestad veroorsaak is.

06/08/2023

So lyk Beeld se voorblad op 4 Augustus 2023.

06/08/2023

Brian Tatenda Ndlovu (15) is glo deur ander leerlige by Queens High School in Johannesburg vermoor. Volgens Women for Change het die moord op 31 Julie plaasgevind. Ndlovu is glo in die skool se badkamer vasgekeer waar leerlinge hom forseer het om rotgif te drink. Die skool het nog nie die saak aange...

06/08/2023

Die diamantsmous Louis Liebenberg is ’n “megalomaniak en ’n beheervraat van die ergste graad”, volgens oudregter Eberhard Bertelsmann.

06/08/2023

So lyk Beeld se voorblad op 5 Augustus 2023.

06/08/2023

Die onlangse plaasaanvalle, insluitend die mees onlangse insident in Randfontein waar ses mense vermoor is, beklemtoon duidelik die ernstige gevolge van Julius Malema se opruiende uitsprake meen die VF+.

Address

Marshallstown

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sinbin Media posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share