Loerie Media

Loerie Media Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Loerie Media, Broadcasting & media production company, Nelspruit Byp, Mbombela.

Are you a Radio Program Manager, and would you like to be included on our database for radio content distribution?Please...
03/02/2021

Are you a Radio Program Manager, and would you like to be included on our database for radio content distribution?
Please send us your details and province to [email protected]

Is jy 'n Radio Program Bestuurder, en wil jy ingesluit word op ons databasis vir radio inhoud verspreiding?
Stuur asseblief jou kontakbesonderhede en provinsie na [email protected].

Die produksie proses van Sade van Genade.Ludi gesels met Roelf van Jaarsveld.
04/01/2021

Die produksie proses van Sade van Genade.
Ludi gesels met Roelf van Jaarsveld.

Sade van Genade. Hoe het dit realiseer? Wat was die proses?

SKRYWERSKOMPETISIE VIR AMATEURS! Sou jy graag jou manuskrip - wat iewers in 'n laai gebere is - as 'n verwerkte radiover...
30/11/2020

SKRYWERSKOMPETISIE VIR AMATEURS!
Sou jy graag jou manuskrip - wat iewers in 'n laai gebere is - as 'n verwerkte radiovervolgverhaal op 'n gemeenskapsradiostasie wil hoor? Met akteurs, stemmingsmusiek en byklanke?
E-pos jou verhaal vandag nog na [email protected]
Ons laat die tema aan jou oor.

Address

Nelspruit Byp
Mbombela
1201

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loerie Media posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share