Mia Louw Creative

Mia Louw Creative South African writer, photographer & current affairs TV director based in the Lowveld

'n Leeuveltiertert in die Riemland. het hierdie lekker foto van my net duskant Reitz geneem, na 'n heerlike onderhoud me...
12/09/2025

'n Leeuveltiertert in die Riemland.

het hierdie lekker foto van my net duskant Reitz geneem, na 'n heerlike onderhoud met Danie Slabbert van Sewe Slabberts-boerdery vir die nuutste seisoen van Prontuit. Ons is weer terug op die lug, Woensdag 1 Oktober, op .

Op ’n helder dag kan Ralph en Amelda Hearne byna die hele wêreld van hulle plaas af sien. Na die suide toe hurk Barberto...
06/09/2025

Op ’n helder dag kan Ralph en Amelda Hearne
byna die hele wêreld van hulle plaas af sien. Na die suide toe hurk Barberton aan die voet van die Makhonjwaberge wat op die horison in die rigting van Eswatini strek. In die noorde staan die koppie op aandag waarna die ruskamp Pretoriuskop in die Krugerwildtuin genoem is, en Mariepskop, die hoogste spits in die noordelike Drakensberg. Wes lê die landboudorpie Malelane.

Uitkyk is die naam van een van die plase in die omgewing, maar verwys ook na die hoogste punt op die Uitkykpad van sowat 30km wat suidoos van Mbombela loop en later skerp noordoos draai na die N4-snelweg na Mosambiek.

Dit is juis hier op die hoogste deel, sowat 14km buite die dorp, waar die Hearnes met
macadamias boer op hulle grond van 400ha. Sowat 80ha daarvan is neutboorde, maar die res bly wilde bosveld met granietkoppies.

Leer ken Uitkyk en al sy mense in die nuutse , nou op die rakke.

Foto's in volgorde:
1. Die Uitkykpad
2 - 4. Die Hearne-gesin se plaas
5 - 8. Gold Valley Lodge
9.
10.
11 - 12.
13 - 15:
16: & Silwer Rots
17: Silwer Rots
18:
19: Ietz-van-Alz
20: Die Uitkykpad

Vroeër hierdie maand het ek,  en ons kolliehond Phoebe na hartelus gehol - dit was die  wat by die Pear Orchard-piekniek...
31/08/2025

Vroeër hierdie maand het ek, en ons kolliehond Phoebe na hartelus gehol - dit was die wat by die Pear Orchard-piekniekplek buite Kaapsehoop wegspring en eindig.

17km van kronkelpaaie, sandsteendoolhowe en veruitsigte op die heel eerste rugsak-staproete wat ek en Hancu in 2018 aangepak het. En om dan saam met lekker mense soos 'n vrot vel langs 'n rivier te lê, bier te drink, honde te cuddle en na live musiek te luister is 'n soort feestelikheid wat jou beker weer vol tap. Dankie vir die mooi foto's en herinneringe . Daar is 'n handvol selfoonfoto's en videos tussen in gegooi. ⛰️

Steve and Lulu Black on Balam River Deck - their coffee shop on the Umzimkhulu river outside Underberg. At Khotso Lodge ...
08/08/2025

Steve and Lulu Black on Balam River Deck - their coffee shop on the Umzimkhulu river outside Underberg.

At Khotso Lodge and Horse Trails, Steve and Lulu offer horse riding and hiking in the Southern Drakensberg and into Lesotho. Steve is 70 years old and he’s a legend in endurance sport circles: He has nine gold medals in the Dusi Canoe Marathon, 11 silver Comrades Marathon medals; he won the 120 km Lesotho Wild Run in 2012 and still holds the course record; he won the 270 km Wild Coast Ultra Marathon twice and the 85 km MUTTER trail run in the Southern Drakensberg six times. Last year, at the age of 69, he came second.

“The young bucks are a little bit stronger than me now,” he says with a smile.

Grab the latest Go! Magazine to get to know Steve, Lulu and all the other inspiring people living in and around Underberg.




Na drie blerrie rowwe weke, hardloop ons nou weg berge toe. As jy my soek, sal ek hier by  (in die eerste foto) wees, vo...
11/07/2025

Na drie blerrie rowwe weke, hardloop ons nou weg berge toe.

As jy my soek, sal ek hier by (in die eerste foto) wees, voor 'n knetterende kaggel met 'n glas rooiwyn. En as ek genoeg moed bymekaar kan skraap, dalk in 'n yskoue rivier of rotspoel op die Boesmansnek-grenspos by Lesotho.

Ek het in Maart hierdie foto's vir geneem. Kyk uit vir die artikel oor Underberg en sy lekker mense in die volgende tydskrif.
.country.cottages

Some of my favourite scenes from Magaliesberg last week, shot for  / .Gautengers, what are you waiting for? Go and play ...
19/06/2025

Some of my favourite scenes from Magaliesberg last week, shot for / .

Gautengers, what are you waiting for? Go and play in the mountains! Or, simply relax with a glass of red wine in front of the fireplace in a cute cabin.


Dis altyd 'n visuele fees by ! 😍Die vryskutlewe is lekker opwindend die laaste ruk. Op 'n Woensdagoggend - op pad terug ...
04/06/2025

Dis altyd 'n visuele fees by ! 😍

Die vryskutlewe is lekker opwindend die laaste ruk. Op 'n Woensdagoggend - op pad terug na die Laeveld van Tugelamond in KZN - kry ek die boodskap oor Shalati se nuwe 'Trackside Dining Area' wat ek Vrydagaand in Skukuza moet afneem. En, die Maandagoggend is dit Madikwe-natuurreservaat toe vir 'n Prontuit-wegbreek.

Flippit, ons woon in 'n mooi land!
#

Flowers and wine - what's not to like? Soak up the winter sun in the lush garden at , a boutique winery in Craighall Par...
02/06/2025

Flowers and wine - what's not to like?

Soak up the winter sun in the lush garden at , a boutique winery in Craighall Park. 🍷 🌺

Swapping a life in Twickenham in the UK for the foothills of the Southern Drakensberg might not sound like everyone’s cu...
30/05/2025

Swapping a life in Twickenham in the UK for the foothills of the Southern Drakensberg might not sound like everyone’s cup of tea, but for Robyn Ferraz a return to her family farm, the birthplace of the Splashy Fen festival, has proved to be a rewarding labour of love.

Read all about it in the latest
Text by


The one moment you're young and hip... and the next, you simply can't wait for your daily Birdle bird guessing game. And...
22/04/2025

The one moment you're young and hip... and the next, you simply can't wait for your daily Birdle bird guessing game. And, the Sasol eBirds app as a 37th birthday gift makes you giddy. 😀

I've always been aware of how interesting birds are, thanks to my mom who is an avid birder, but I have definitely entered my twitcher era now. So, let's use that app:

1. African openbil (Oopbekooievaar)
2. White-fronted bee-eater (Rooikeelbyvreter)
3. Swainson's Spurfowl (Bosveldfisant)
4. Spotted Eagle-Owl (Gevlekte ooruil)
5. Pied Kingfisher (Bontvisvanger)
6. Lilac-breasted roller (Gewone troupant)
7. African Jacana (Grootlangtoon)
8. Marabou stork (Maraboe)
9. Giant Kingfisher (Reuse visvanger)
10. Marabou stork (Maraboe) and Cape Vulture (Kransaasvoël)
11. Yellow-billed stork (Nimmersat)

Let me know if I've ID'd any birds incorrectly. Thank you to : last month I used her Sigma 150 - 600 mm f/5 - 6.3 lens on this 3 day trip to Shingwedzi and Tsendze in the Kruger National Park. If you are looking for birthday gift ideas for me for next year, this lens is right up there. 😉
#

When the sheepdog becomes the sheep 🦊🐑 Teddy's travels on the farm.
11/04/2025

When the sheepdog becomes the sheep 🦊🐑

Teddy's travels on the farm.

Janine en Gavin Kocovaos van Kokiville Homestead het vier jaar lank in hulle 1973-model Ford skoolbus gewoon toe hulle i...
04/04/2025

Janine en Gavin Kocovaos van Kokiville Homestead het vier jaar lank in hulle 1973-model Ford skoolbus gewoon toe hulle in 2016 van Johannesburg na die Laeveld verhuis. 

“Dit het lank gevoel,” bieg Janine. "Jou spasie vir klere en pakplek raak vinnig ‘n irritasie, maar Patsy die bus het ons geleer om met minder goed klaar te kom”.

Vandag word Patsy gebruik om gaste by Kokiville Homestead te huisves. Op ‘n lappie grond 13 km buite Nelspruit kan vakansiegangers kies tussen ‘n bus, ‘n tipi-tent of twee huisies wat uit skeepsvraghouers gebou is. 🚍 🏕
#1973

Address

Mbombela
1200

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27733899761

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mia Louw Creative posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mia Louw Creative:

Share

Category