Vlooimark met Amanda

Vlooimark met Amanda Vlooimark met Amanda. Stuur gerus (verkieslik ‘n “Stem Nota”) of WhatsApp na 061 496 4323 vir uitsending. Diere mag egter nie geadverteer word nie, jammer!

As deel van ons betrokkenheid in die gemeenskap as gemeenskapradiostasie
gee ons jou daagliks die geleentheid om enige diens of item te ruil of te verkoop deur ons program Vlooimark wat weeksdae tussen 12:10 en 12:50 asook op Saterdae tussen 12:00 en 13:00 uitgesaai word. Ons beskou die program as 'n diens aan die gemeenskap en beywer ons om mense te help wat aan die begin van 'n besigheid staan

maar kan nie "gratis" advertensie vir besighede of mense wat die platform wil misbruik vir eie gewin nie, doen nie.

03/09/2025

5C Outside room available to rent in White River

The entire space (sleep/living/kitchen nook and bathroom) is approximately the size of a single garage.

Safe, shade cover parking
Alarm
Pool available
Pre-paid electricity R3 000 per month Deposit R3 000.

Immediatly available
Please contact 082 854 1215 via whattsapp

03/09/2025

Eks opsoek na die volgende verblyf:
groot 1 of 2 slaap kamer huis/woonstel in Nelspruit
moet diere vriendelik wees. In prysklas van R6000 tot R7000 vir einde september. Dm my as jy dalk van iets weet asb. By 081 735 9333

03/09/2025

LISTER ENGEN TE KOOP

NO- 6268-SL112
HP/4.75
RPM/ 2000

R20.000 OF NAASTE KONTANT OFFER
ENGEN ONLANGS GEDIENS EN IN GOEIE KONDISIE

KONTAK GERUS VIR
CARIEN
071-629-7742

03/09/2025

Ons is op soek na n verkoops dame of verkoops man vir die verkoop van besproeings toerusting in n besproeings firma. Stuur cv via wats-up na 0793977629.

03/09/2025

To rent in a secure complex in nelspruit.
2bed, 2 bath
Kitchen, lounge open plan, small veranda looking out in to the garden, Olympic size swimming pool,
Prepaid electricity
Available from mid August.
Looking for long term tenants
R9000 PM plus deposit.
No chances please.
Its close to ilanga mall and schools in the area.
Contact Valerie on 0824232072 or send a WhatsApp message

03/09/2025

Millicent Mkhatshwa is ons huishulp en sy soek werk om haar week vol te maak. Sy is baie betroubaar en skrik nie vir werk nie. Ons kan haar met vrymoedigheid aanbeveel. Millicent se selfoonnommer is 064 8585 334.
As iemand 'n verwysing wil hê kan hulle vir Rina van Rooyen bel 079 405 3308.

03/09/2025

ek is graag opsoek na i 3 slaap kamer huis in nelsruit budget is R7500 as iemand iets het kan hulle my kontak op 0838853871 en my naam is Shawn

03/09/2025

FOR SALE
Custom Build 20 000 eggs hatching capacity

Fully automated turning of eggs

Automated watering systems
R180 000.00
Gerrie 0824108367

17/07/2025

Vroeë 2000's Pumas oefentrui. Geteken deur spelers. R750. Witrivier. Skakel Callie op Whatsapp 065 275 0264.

17/07/2025
Barry Grobler age 55 is looking for work. He is fit and well he has code 14 with a PDP   Prepared to do anything Whatsap...
16/05/2025

Barry Grobler age 55 is looking for work. He is fit and well he has code 14 with a PDP
Prepared to do anything
Whatsapp Barry 0610056098

Address

Nelspruit En Omgewing
Mbombela
1200

Telephone

+27137411999

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vlooimark met Amanda posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vlooimark met Amanda:

Share

Our Story

As deel van ons betrokkenheid in die gemeenskap as gemeenskapradiostasie gee ons jou daagliks die geleentheid om enige diens of item te ruil of te verkoop deur ons program Vlooimark wat weekliks op Saterdae tussen 12:00 en 13:00 uitgesaai word, jy is egter welkom om die daaglikse kort weergawe weereens op die Potgooi op 100.5fm se Webtuiste te luister. Stuur gerus (verkieslik ‘n “Voice Note”) of WhatsApp na 061 496 4323 vir uitsending. Diere mag egter nie geadverteer word nie, jammer!

Ons beskou die program as 'n diens aan die gemeenskap en beywer ons om mense te help wat aan die begin van 'n besigheid staan maar kan nie "gratis" advertensie vir besighede of mense wat die platform wil misbruik vir eie gewin nie, doen nie.