29/12/2025
Vandag is Bos Bevok Vellies in Kalk Bay, Fish hoek, Simonstown, Houtbaai, Chapmans peak Bloubergstrand en Melkbos strand. Spot Bos Bevok Vellies tussen 26 Des 2025 en 9 Jan 2026 in die Kaap, Neem n Bevokte Foto van jouself by ons Cherry en WEN!!!
Wen n Bos Bevok Vellies koop bewys ter waarde van R1200.
Die Mees Bevokte foto sal wen. Of jy nou Langs die kar staan of op ons bonnet le of selfs n foto saam die eienaar neem... Ons sal elke dag leidrade gee op ons page waar ons sal wees vir daai dag.
Whatsapp gerus jou fotos na 061 280 2105. (Waar ons dit dan ook sal plaas op ons sosiale media platforms en mag gebruik vir advertensie doeleindes.) Kompetisie Sluit 10 Jan 2026 en Wenner word 25 Jan 2026 aangekondig op ons page.